Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topaz 802

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elizabeth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker met daardie pragtige uitsig. Heerlik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Hello Elizabeth, baie dankie dat jy by ons plekkie kom kuier het, ek is baie bly as julle dit geniet het. Groete, Josua & Ria

Corne W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie mooi plek, alles is wat jy nodig het: skoon, netjies en veilig, baie goed geleë en 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Hello Corne, dankie vir jou besoek - en dat jy ons plekkie gekies het as jou voorkeur blyplek. Kom kuier gerus weer. Groete, Josua & Ria.

Moenier S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We had a lovely time at Topaz 802. The incredible sea views and mountain views. Absolutely amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Good day, thank you for your recent visit to our apartment, and that you chose our place as your preferred place to stay. Glad you enjoyed your visit. Regards, Josua & Ria

Amelia S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflik, netjies en van hoë gehalte. Heerlik gebly in Topaz 802.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Beste Amelia, dankie vir julle besoek. Bly julle het die tyd geniet. Groete, Josua & Ria

Christa V
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Heerlik, behalwe vir daai Suidooster! Die week later sou 'n heeltemal ander storie gewees het! Die woonstel is uiters gerieflik in ligging en wat in die eenheid is. Toegerus vir load shedding met noodliggies en 'n gasstoof. Super vinnige WiFi en dit werk selfs as die krag af is. Uiters privaat met hysbak wat binne die woonstel oopmaak. Uiters veilige parkering en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
More Christa, baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Ja, die Suidooster kan mens se kop deurmekaar waai as jy nie aan hom gewoond is nie. Ek is bly dat julle die paar dae rus geniet het, julle is enige tyd welkom. Groete, Josua & Ria

Charl O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Highly recommended. Good experience, location is great for viewing surrounding areas. Accommodation was also very good and well maintained, neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Dear Charl, thank you for staying at our apartment. I am glad you enjoyed it. Take care, Josua & Ria.

Hermien O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Lekker! Baie dankie, dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Hello Hermien, ek is baie bly dat jy jou kuier geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by ons te verwelkom. Jy is welkom om weer te kom. Groete, Josua & Ria

Anelda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Pragtige uitsig en baie netjies! As hier kon bly vir altyd, het ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Josua
Topaz 802
Goeie dag Anelda, baie dankie dat jy Topaz gekies het om te kom ontspan. Ons deel jou gevoel, sal graag altyd daar wil bly. Groete, Josua en Ria.

Trix V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Aan te bevele. Uitsig en ligging onverbeterlik. Woonstel pragtig gemeubileer en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Josua
Topaz 802
Goeie more, baie dankie dat julle ons eenheid gekies het om vir 'n paar dae te kom ontspan. Ons is bly as julle dit geniet het. Groete, Josua en Ria.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Josua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Topaz 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a51cd23c4c106023990a67829fc120e6bafee65815a50d202268f08ab832a4578606e4b9fdcd4ffc8072cd4bf62a1c19468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 171 Beach Road Topaz 802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.106904931235 18.819635173016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang