Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toplis Sea & Mountain Vista

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toplis-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Toplis Sea & Mountain Vista is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat tussen die boomtoppe skuil en 'n lieflike uitsig oor Keurboomsstrandmeer, Lookout-strand en op die Tsitsikamma-bergreekse in Plettenbergbaai bied. Die verblyf het slaapplek vir 12 gaste.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Gaste het toegang tot 'n lieflike omheinde binnehof en die verblyf spog met 'n asemrowende uitsig. Dit is die perfekte vakansiebestemming vir 'n groot gesin wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 6 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Kecia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 9

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Toplis-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toplis-straat 8, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5a0dedeb47dd5f291604dcd9f1fa1066645da87ae0b9c00c8ea4c61a1e67c69ac3e537faaffc501a02b5c76b1a36708c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 12) 8 Toplis Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0522793 23.3697139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang