Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toptown Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nandipha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Toptown Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aamiena H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aamiena H

Excellent.

Awesome service, security, and a peaceful comfortable stay. The receptionist was exceptional service, and friendly, and will definitely recommend someone to stay at Toptown Lodge.

Toptown Lodge se terugvoer

Good day Aamiena,
As Toptown Lodge we appreciate your feedback. We are humbly grateful for your experience with us.
Thank you very much.

Toptown Lodge
Jocelyn U - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn U

It was a lovely stay.

Everything was clean, staff kind, and they even called back when we weren't at the lodge at the time they expected. Just to guide us as they knew we were lost.

Hannes L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Dit was fantasties. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te help.

Ons was met gasvryheid begroet by Toptown Lodge wat naby aan die N2 lê, maar ons het baie rustig en baie gemaklik geslaap. Die diens is uitstaande. Ons wou een aand braai en hulle het alles vir die braai gratis gegee. Baie baie dankie Toptown Lodge.

Corne S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne S

Baie goed.

Baie veilige en skoon plek vir oornag net buite Butterworth op die N2.

Jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Een overnachting.

Geen airco maar het diner en ontbijt is 200 %.

Ronel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel K

Genotvol en verrassend.

Dit is baie skoon en netjies. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en was gereed vir ons al het ons bietjie vroeg ingeteken. Die aandete en ontbyt wat bedien was, was baie lekker, hul kon dalk net bevestig het van watter tyd die bediening is om 'n warmer bord kos te geniet, maar dit was nog steeds baie lekker. Sal hul verseker weer gebruik.

Jenny L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

We would recommend Toptown Lodge as it is a short distance out of busy Butterworth and offers both dinner and breakfast on request.

The accommodation is very clean, safe and perfect for a stopover in this area. The staff were efficient and welcoming.

Toptown Lodge se terugvoer

We appreciate your comments. Thank you very much for choosing us, looking forward to hosting you again.

Toptown Lodge
Sias M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias M

Billike basiese akkommodasie.

Reg langs die N2 vir wanneer 'n mens op pad na Butterworth moet oornag.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2 Ibika-weg, Zazulwana, 8 km vanaf Butterworth, 4960, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA306be5544e98b1107951b38ba525cfcf80eec29e28212531ac6ab5a5fcb22e124536dfa1e84800babbf1ae0e02481107d552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 N2 Ibika Road Zazulwana 4960 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.303751013061 28.197626348749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang