Toptown Lodge
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2 Ibika-weg, Zazulwana, 8 km vanaf Butterworth, 4960, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Toptown Lodge bied gerieflike verblyf in Zazulwana wat sowat 8 km van Butterworth af geleë is en ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers wat verblyf in die Oos-Kaap soek.
Die lodge bied verblyf in 13 Standaardkoningkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed het, en 4 2-Enkelbedstandaardkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Elke gastekamer het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe sluit 'n lessenaar, TV met Netflix, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond en 'n koffiestasie in. Die lodge bied ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer en 'n eetkamer, en lei na 'n pragtig ontwerpte tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die lodge is 2 km van Walter Sisulu Universiteit af en 16 km van Bawa Falls af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nandipha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N2 Ibika-weg, Zazulwana, 8 km vanaf Butterworth, 4960, Oos-Kaap
- Gaste dink Toptown Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2 Ibika-weg, Zazulwana, 8 km vanaf Butterworth, 4960, Oos-Kaap