Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tora Rona Hornbill

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 13 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tora Rona Hornbill is 'n selfsorghuis wat in die middel van die bos in die Marlothpark-bewarings area skuil. Dit is naby die dorp se winkels en is 740 m vanaf Krokodilrivier, wat Marlothpark van die Krugerwildtuin skei.

Dié vakansiehuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea wat slegs vir kinders geskik is. Linne word voorsien vir die beddens, maar nie vir die 2 slaapbanke nie.

Die badkamer het 'n toilet, wasbak, 'n bad en 'n stort. Die gastetoilet het ook 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, klein vrieskas, mikrogolf, oond en stoof, en breekware, eetgerei en toebehore toegerus. Die aangrensende leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die braai-area en die helder en skoon plonspoel.

Daar is 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie, en die watertenk bied ondersteuning tydens 'n watertekort.

Marloth Park is 'n natuurbewarea en 'n vakansiedorp van 3000 hektaar aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise loop vrylik tussen die huise rond.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Janet P
Gesin met tieners
5.0
Lekker gerus. Baie gemaklike plekkie. Alles wat nodig is, is daar. Die inverter werk baie lekker as dit loadshedding is. Baie diere het ook kom besoek...
Sien meer
Des 2023
Sonja L
Gesin met tieners
5.0
Ideale wegbreek plek as jy van stilte en die natuur hou. Heerlike akkommodasie in die bos met hope geriewe. Ons het die diere wat heeldag en nag om en...
Sien meer
Nov 2023
Anica Z
Saam met vriende
5.0
Lekker bos huisie. Dit was die moeite werd, dis privaat stil en daar kom baie diertjies kuier. Beddens slaap soos 'n droom. Kuier area is lekker gesel...
Sien meer
Nov 2023
Marene M
Gesin met klein kinders
5.0
Mooiste plek en uitstekend toegerus. Het die diere verskriklik geniet! Ons gaan vir seker weer daar gaan bly. Plek is baie toegerus.
Okt 2023
Lelanie J
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend Ons is baie beïndruk met die verblyf, hul het baie veranderinge gemaak met opgradering, wat wonderlike is. Geen probleem gehad met loadshed...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
  • Gaste dink Tora Rona Hornbill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec0eda9235caf8dc62259bf540cac6131450ffdac04f8c4912f04a83bed5b5b292f2d74f53a8f15b65d4c0c4c71b7a759d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 771 Hornbill Street Marloth Park 1341 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.359438580581 31.760059391402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang