Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tora Rona Olifant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mark E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Relaxation personified. Amazing and convenient place to stay. Will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het elke minuut geniet. Ons het elke minuut baie geniet by Tora Rona Olifant. Die 'detail' wat die eienaar ingesit het om ons verblyf ekstra spesiaal te maak was opreg waardeer, en ons sal definitief weer daar kom bly. Ons is hartseer om terug te wees in Pretoria en sou nou eerder in die bos wou sit en die diere lewe beleef. Dankie, ons het baie lekker gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evans C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Uitstekende verblyf vir tot 6 persone en naby genoeg aan die wildtuin. Die beste wat jy kan ervaar teen 'n billike prys, vriendelike diere bure wat wil saam baljaar in die swembad en elke ding op sy plek. Baie beter opsie om hier te bly en elke dag wildtuin toe te ry met 'n Wildcard as om in die wildtuin te bly. Wildtuin se diens en blyplekke het baie agteruitgegaan in die 3 jaar wat ek laas daar was en ek glo nie ek sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Tora Rona Olifant
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit baie. As ons kliënte gelukkig is, dan is ons gelukkig. Kom kuier gou weer.

Jannie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic. Absolutely fantastic, set in a great location, perfect for 2 people or a family of 3-4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie E
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Die weer het nou nie saam gespeel vir die swembad nie, maar is mal oor die plek. Was heerlik gewees, uitleg is baie lekker en gesellig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kittie U
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Baie oulike plek. Modern in die bos. Baie lekker gebly. Gehalte verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nyasha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great location with awesome facilities. Great service and communication from the accommodation owner. Would definitely recommend Tora Rona Olifant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Was uitstekend by Tora Rona Olifant. Ek het die tyd baie geniet en baie diere gesien. Ek sal enige tyd weer na Tora Rona Olifant toe gaan en sal elke keer daardie huis verkies. Geen waterprobleme en geen kragonderbrekings nie. Daar is voorsiening gemaak. Baie dankie, dit was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chereze B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

So lekker gebly. Alles is gemaklik en gerieflik. Baie diere het kom kuier. Heerlik gebly. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitstekend Pragtige plek. Ons het heerlik gerus. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carin
Tora Rona Olifant
Dit was 'n groot plesier om ons plek met julle te deel. Ons kan nie wag om julle weer te huisves nie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 960
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Olifant 3679, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a90432f1a087ee53ed24e8265cd9c0baf0812d9441876d9d08ccf8189bf34a49ea337aab9ee3e23286efc9727012dcf51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 3679 Olifant Marloth park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3469927 31.8036442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang