Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Torgos Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Manus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Torgos Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Heleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Baie Lekker!

Baie lekker kos en die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig baie lekker gebly. Die enigste nadeel was die feit dat ons nie deur die wildtuin die Mata-Mata-grenspos kon gebruik nie, aangesien mens nou 2 dae in die park moet slaap voor jy daar kan deur Namibië toe. Ons moes dus langpad om ry en deur die Rietfontein-grenspos gaan. Die paaie, alhoewel grondpad, is in 'n baie goeie toestand.

Torgos Lodge se terugvoer

Goeie dag Heleen,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dis altyd lekker om te hoor as gaste ons kos geniet en die kuier geniet het. Ek is baie jammer jul moes nou so ver ry oor die 2 nagte in die park. Hoop dat julle weer by ons sal kom kuier.

Groete,
Manus & Mel
Torgos Lodge

Torgos Lodge
Ken B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken B

Fantastic hosts within a relaxed environment.

We had a fantastic time and Daan and Yvonne were fantastic hosts. They went out of their way to make sure we were happy at all times. We stayed in the tented chalets which were very clean and neat. The linen was awesome.

Vanaf
Vanaf R2 968
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 968
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dispuut Plaas, nommer 327, Mata-Mata, Keetmanshoop-distrik, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMjYxMmYyLTg3YjEtNDRjNi1hMjk4LWI0YTI0M2Q0MGZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 968 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Dispuut, Nr 327 Mata Mata 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.724141 19.961669
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang