Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornyn Stilbaai Wes

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Johann D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die ligging was fantasties. Baie netjies en die eienaars was baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel en hoop om weer te kan kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Tornyn Stilbaai Wes
Dankie vir die resensie Johann. Hoop ons sien julle gou weer.

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Lekker gerus in stil buurt. Vriendelik ontvang, woonstel skoon en netjies. Tornyn se ligging maak dit stapafstand van die strand. Vriendelike omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karin
Tornyn Stilbaai Wes
Dankie vir julle mooi resensie, dit was 'n plesier om julle by ons te he.

Francois J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Alle verwagtinge oortref. Ons vriendelike gashere het ons baie tuis laat voel met hulle feestelike benadering. Die plekkie is baie sentraal geleë en bied absoluut alles wat 'n moet en langtermynbesoeker kan wens om te hê. Van hout en vuuraanstekers vir die eerste braai tot wyn en 'n bederfsjokolade. Tien uit tien aan Karin, ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Tornyn Stilbaai Wes
Francois baie dankie vir julle mooi resensie Dit was 'n absolute plesier om julle as gaste te he

Anita D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Lekker kuier. Perfekte woonstel vir 2 persone, netjies en wonderlike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aline E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2020

Stilbaai is puik. Sal weer teruggaan. Stilbaai is 'n pragtige vriendelik dorp en was die vakansie die ver pad werd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2018

Klein, maar lekker. Alhoewel dit 'n klein plekkie is, het ons nooit beknop gevoel nie. Daar was selfs genoeg plek vir ons baba se kampkot in die slaapkamer. Dit is ook baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Die woonstel is goed geleë, uitstekend toegerus en die gashere vriendelik en hulpvaardig. Die woonstel is klein maar goed ingerig en toegerus, stapafstand van die rivierstrand en hawe, naby die winkels en ander geriewe en die gashere het uit hul pad gegaan om ons verblyf en vakansie spesiaal te maak. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel vir selfs die kieskeurigste vakansiehouer! Ons het hope pret gehad, maar ook rus en vrede. Stilbaai is uniek en so is 21 Tornunstraat!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 21, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cb75d86fd6d7897056be07d3435a5256b590f97eefb3fe437e7f4cd2cf14376a5ba50140f56a8f94a523a9fac534065e5f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 21 Tornyn Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -34.3820477 21.4189607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang