Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tornynstraat 19

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tornynstraat 19 bied gaste gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgverblyf in Struisbaai.

Gaste het 'n keuse van 2 kamers wat 2 tot 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Elkeen van die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale, asook WiFi-toegang, is in elk van die kamers beskikbaar.

Die kamers maak oop op 'n gemeenskaplike binnehof asook braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Tornynstraat 19 is 600 m vanaf die strand en 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante, asook die Struisbaai Hoofstrand geleë. Struisbaai bied verskeie doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, die besigtiging van die rogge in die hawe asook walviskyk tussen Julie tot Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, en die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien, of die verskeie staproetes in die omgewing verken; Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tornynstraat 19 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tornynstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc90fbe9e1388321861660776b4dda46e7ca1fc28eb2bae5d7d0ca245591ea2c3cdab4515cd511252ed2eb92b8b4441a9c25b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 19 Tornyn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.807391214417 20.051244446147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang