Toro Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwena-rylaan 915, Eenheid 2, Mogwase, 0314, Noordwes
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Toro Guest House is in Mogwase, 'n dorp in Bojanala in Noord-Wes, en bied verblyf aan gesinne, vriende en sakereisigers.
Verblyf is in 7 gerieflike kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste beskikbaar. Die kamers het elk 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met OpenView-kanale en WiFi.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en tuin. Die eiendom is ongeveer 14 km vanaf die wêreldbekende Sun City en 6 km vanaf die Pilansberg Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kwena-rylaan 915, Eenheid 2, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Toro Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pilanesberg Nasionale Park Noordwes
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwena-rylaan 915, Eenheid 2, Mogwase, 0314, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang