Torobian's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Andorette K - Feb 2024
Algehele gradering
Mal oor die plekkie.
Eileen V - Feb 2024
Algehele gradering
The owners were very friendly. I love the fact that we could.
Danzel D - Des 2023
Algehele gradering
Perfect.
Marlon W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, daar is braai geriewe en 'n swembad op die perseel.
Adriaan H - Nov 2023
Algehele gradering
Asof ek tuiskom in 'n oase.
Haylene D - Feb 2023
Algehele gradering
It was very nice and safe.
Torobian's Place se terugvoer
Haylene
Was aangenaam om jul te akkomodeer en dankie dat jul weer kom kuier het
Roberto V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit plek baie lekker, aangenaam en rustig, die gashere was vriendelik.
Arnold A - Apr 2023
Algehele gradering
It was a pleasant experience.
Torobian's Place se terugvoer
Arnold
Dankie vir die resensie. Jammer dat alles nie voldoende was vir u maar sal werk maak daaraan Dankie vir u ondersteuning
Ronel vd Berg
Karien D - Des 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Lees meerTorobian's Place se terugvoer
Karien,
Dankie dat jul Torobian's Place gekies het vir jul vakansie in die Weskus. Dit was aangenaam om jul te akkommodeer. Jul het gevoel soos familie wat hier kuier. Hoop ons sien jul gou weer om te kom kuier hier in ons Weskus en dankie.
Helen B - Okt 2022
Algehele gradering
I will stay there again!
Torobian's Place se terugvoer
Helen B
Dankie dat u Torobian's Place gekies het Was aangenaam om jul as gaste kon akkomodeer en hoop om jul spoedig weer te sien. Dankie
Deago T - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Torobian's Place se terugvoer
Baie dankie dat jul ons gekies het om jul te akkomodeer. Dit was aangenaam om jul as gaste kon hê. Hoop ons sien jul spoedig weer.
Estelle G - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Torobian's Place se terugvoer
Estelle
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf en was aangenaam om jul te akkomodeer. Hoop ons sien mekaar spoedig weer. Seën v jul verder.
Dankie
Ronel
Jannie S - Mei 2022
Algehele gradering
Wow! Was aangenaam, rustig, netjies en waarde vir jou geld.
Enrich S - Mrt 2022
Algehele gradering
Uitstekekend.
Torobian's Place se terugvoer
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf Dit was aangenaam om jul te kon akkommodeer en jul enige tyd weer welkom vir 'n ruskansie. Dankie en seën vir jul.
Nikki L - Des 2022
Algehele gradering
It was absolutely amazing.
Torobian's Place se terugvoer
Nikki,
Thank you for staying with us and I'm glad that you enjoyed your stay. Visit us again with your son. Hope we see you soon and thank you.
Regards, Ronel.
Eugene G - Des 2022
Algehele gradering
Ruim verblyf maar nie kaalvoetvriendelik nie.
Torobian's Place se terugvoer
Oom Eugene
Eerstens wil ek om verskoning vra vir die ongerief met klippies wat gegooi is daarom is die blokke daar om op te stap en hier in die Weskus is water min en gras groei nie sommer hier daarom klippe gegooi vir stof en om netjieser te lyk Garage het ons gedink vir gaste se veiligheid en hul voertuig om dit toe te bou met toesluit deur is net veiliger as wat voertuig buite in straat staan Jammer dis nie gemaklik vir jul gewees nie As jul dalk vir ons laat weet het sou ons definitief ander plan gemaak het met voertuig
Volgende keer as jul weer boek en ons verneem elke dag of als reg is laat weet ons wat pla en ons sal aandag daaraan gee Baie dankie en voorspoed.
Wayne K - Nov 2021
Algehele gradering
It was very nice and quiet. The place itself were very clean. I will certainly be back and that's a promise.
Torobian's Place se terugvoer
Wayne
Dankie vd terugvoering Waardeer baie en dankie vir jul verblyf was aangenaam en bly jul dit geniet Hoop ons sien jul spoedig weer Groetnis en seën.
Ronel
Loren S - Sep 2021
Algehele gradering
My stay was very nice and quiet. I would recommend it to anyone. The owners are also very friendly and helpful.
Torobian's Place se terugvoer
More Loren, dankie dit was ons plesier en dankie dat jul alles netjies gehou het. Dit was aangenaam om jul as gaste hier by ons te kon hê. Jul kan enige tyd weer kom kuier vir 'n wegbreek. Dankie en geseende tyd.
Christo B - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, gasvry, skoon en veilig. Kan regtig vir almal aanbeveel.
Torobian's Place se terugvoer
Christo,
Dankie vir u verblyf by ons was aangenaam om sulke rustige en netjiese gaste kon akkomodeer en u enige tyd welkom om weer te kom kuier Groetnis tot volgende keer.
Haylene M - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike, vriendelike eenheid.
Torobian's Place se terugvoer
Haylene,
Baie dankie was vir ons aangenaam om jul as gaste kon akkommodeer en dankie dat jul alles so netjies gelaat het. Hoop jul kom kuier gou weer.
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
W B - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige en baie private verblyf wat ek baie geniet het. En definitief weer gaan gebruik in die toekoms.
Torobian's Place se terugvoer
Wayne,
Baie dankie nogmals dat julle Torobian's Place gekies het, was baie aangenaam om jul te akkomodeer. Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel
Leighton L - Mrt 2021
Algehele gradering
Stay was great.
Nomvuyiso Y - Apr 2021
Algehele gradering
My stay was awesome at Torobian's place except the TV problem, they must fix it and try to change the language of channels to English. The place is very peaceful, I must say.
Torobian's Place se terugvoer
Nomvuyiso
Hiermee wil ek net meedeel dat tv kanale is engels want dis openview so dis maklik hanteerbaar en ons in die uiteensetting gese daar geen kook fasiliteite nie Al die nodige inligting vd akkomodasie is genoem wat u kan verwag toe u bespreek het by LS
Baie dankie
Ronel
Tara S - Des 2020
Algehele gradering
Ons was so hartlik verwelkom en het tuis gevoel.
Torobian's Place se terugvoer
Tara,
Weereens dankie dat jul besluit het op Torobaian's Place.
Was aangenaam om jul hier te gehad het en jul te akkomodeer.
Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel
Millicent J - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie, wonderlike mense en baie stil buurt.
Torobian's Place se terugvoer
Baie dankie Millicent, dit was aangenaam om jul te akkomodeer en glo ons sien jul weer. Dankie vir alles wat jul so netjies en skoon gehou het, ek waardeer dit.
Johan Z - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Torobian's Place se terugvoer
Johan Zietsman
Was aangenaam om jul as gaste hier by Torbians's Place te kon gehad het Hoop ons sien jul weer in toekoms as jul in die mooi Weskus wil kom kuier
Groetnis en seen
Ronel vd Berg
Marelise C - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic, wonderful place.
Torobian's Place se terugvoer
Marelise,
Dankie jul was aangenaam om jul hier by Torobian's Place te akkomodeer en glo jul kom kuier gou weer
Dankie dat jul als netjies gehou het waardeer
Groetnis,
Ronel
Geen & Richards G - Nov 2020
Algehele gradering
Very nice.
Torobian's Place se terugvoer
Dankie dat julle Torobian's Place gekies het vir jul akkomodasie.
Be Blessed.
Ronel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang