Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Torobian's Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 29 resensies vir Torobian's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andorette K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andorette K

Mal oor die plekkie.

Pragtige mense sal weer daar oorslaap. Baie dankie.

Eileen V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V

The owners were very friendly. I love the fact that we could.

Complete awesomeness.

Danzel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danzel D

Perfect.

What a lovely stay. Nice and relaxing.

Marlon W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon W

Baie lekker gebly, daar is braai geriewe en 'n swembad op die perseel.

Baie gerieflik en baie netjies.

Adriaan H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H

Asof ek tuiskom in 'n oase.

Ons is só dankbaar dat Torobian's Place oor ons pad gekom het! 'n Heerlike stil plekkie met absoluut alles wat 'n mens nodig het, en Ronel wat agteroor buig vir haar gaste. Dit laat voel 'n mens waarlik tuis. Sterk aan te beveel!

Haylene D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylene D

It was very nice and safe.

I will recommend my friends to come and stay there.

Torobian's Place se terugvoer

Haylene

Was aangenaam om jul te akkomodeer en dankie dat jul weer kom kuier het

Torobian's Place
Roberto V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberto V

Dit plek baie lekker, aangenaam en rustig, die gashere was vriendelik.

Wat vir my uitgestaan het was die netheid en skoonheid van die plek. Baie mooi en dit is mense wat trots neem in hul plek.

Arnold A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold A

It was a pleasant experience.

The problem is that it did not have an ironing board.

Torobian's Place se terugvoer

Arnold
Dankie vir die resensie. Jammer dat alles nie voldoende was vir u maar sal werk maak daaraan Dankie vir u ondersteuning
Ronel vd Berg

Torobian's Place
Karien D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Huis weg van die huis.

Ronel het al voor ons vakansie kontak gemaak en ons laat welkom voel, hulle akkommodasie is nou wel nie teen die kus nie, maar was so naby aan al die kusdorpe wat ons wou besoek dat elke dag 'n nuwe adventure was sonder om heeldag op die pad te wees. Ons het baie tuis gevoel, lekker geslaap en Ronel het vir ons champagne en treats in die yskas gegee vir my verjaarsdag, dit was baie lekker. Ons sal vir seker weer soontoe gaan en dit vir almal aanbeveel.

Torobian's Place se terugvoer

Karien,

Dankie dat jul Torobian's Place gekies het vir jul vakansie in die Weskus. Dit was aangenaam om jul te akkommodeer. Jul het gevoel soos familie wat hier kuier. Hoop ons sien jul gou weer om te kom kuier hier in ons Weskus en dankie.

Torobian's Place
Helen B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

I will stay there again!

The facilities were clean, well located, safe, quiet and value for money. The hostess is very friendly and helpful.

Torobian's Place se terugvoer

Helen B
Dankie dat u Torobian's Place gekies het Was aangenaam om jul as gaste kon akkomodeer en hoop om jul spoedig weer te sien. Dankie

Torobian's Place
Deago T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deago T

Fantasties.

Dit is jou geld werd en baie gerieflik vir 2 persone.

Torobian's Place se terugvoer

Baie dankie dat jul ons gekies het om jul te akkomodeer. Dit was aangenaam om jul as gaste kon hê. Hoop ons sien jul spoedig weer.

Torobian's Place
Estelle G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle G

Aangename verrassing.

Torobian's Place het al ons verwagtinge oortref! Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en alles was perfek. Heerlike, gemaklike, veilige oornagplek, met 'n garage ingesluit.

Torobian's Place se terugvoer

Estelle
Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf en was aangenaam om jul te akkomodeer. Hoop ons sien mekaar spoedig weer. Seën v jul verder.
Dankie
Ronel

Torobian's Place
Jannie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Wow! Was aangenaam, rustig, netjies en waarde vir jou geld.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie het alles wat jy nodig het. En die atmosfeer is rustig.

Enrich S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrich S

Uitstekekend.

Dit was baie heerlik gewees. Was ook baie rustig en goed vir die siel.

Torobian's Place se terugvoer

Baie dankie dat jul ons gekies het vir jul verblyf Dit was aangenaam om jul te kon akkommodeer en jul enige tyd weer welkom vir 'n ruskansie. Dankie en seën vir jul.

Torobian's Place
Nikki L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki L

It was absolutely amazing.

I will definitely return. The host went out of her way to assist with any queries/questions. Was nice and private as well. Very charming place. I loved my stay.

Torobian's Place se terugvoer

Nikki,

Thank you for staying with us and I'm glad that you enjoyed your stay. Visit us again with your son. Hope we see you soon and thank you.
Regards, Ronel.

Torobian's Place
Eugene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene G

Ruim verblyf maar nie kaalvoetvriendelik nie.

Heerlik gebly maar bietjie moeilik om in te kom by garage. Nie vir groot voertuie nie.

Torobian's Place se terugvoer

Oom Eugene

Eerstens wil ek om verskoning vra vir die ongerief met klippies wat gegooi is daarom is die blokke daar om op te stap en hier in die Weskus is water min en gras groei nie sommer hier daarom klippe gegooi vir stof en om netjieser te lyk Garage het ons gedink vir gaste se veiligheid en hul voertuig om dit toe te bou met toesluit deur is net veiliger as wat voertuig buite in straat staan Jammer dis nie gemaklik vir jul gewees nie As jul dalk vir ons laat weet het sou ons definitief ander plan gemaak het met voertuig
Volgende keer as jul weer boek en ons verneem elke dag of als reg is laat weet ons wat pla en ons sal aandag daaraan gee Baie dankie en voorspoed.

Torobian's Place
Wayne K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne K

It was very nice and quiet. The place itself were very clean. I will certainly be back and that's a promise.

I really enjoyed my stay there. The service were great.

Torobian's Place se terugvoer

Wayne
Dankie vd terugvoering Waardeer baie en dankie vir jul verblyf was aangenaam en bly jul dit geniet Hoop ons sien jul spoedig weer Groetnis en seën.
Ronel

Torobian's Place
Loren S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S

My stay was very nice and quiet. I would recommend it to anyone. The owners are also very friendly and helpful.

The place was very nice.

Torobian's Place se terugvoer

More Loren, dankie dit was ons plesier en dankie dat jul alles netjies gehou het. Dit was aangenaam om jul as gaste hier by ons te kon hê. Jul kan enige tyd weer kom kuier vir 'n wegbreek. Dankie en geseende tyd.

Torobian's Place
Christo B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Uitstekende verblyf, gasvry, skoon en veilig. Kan regtig vir almal aanbeveel.

Uitstende verblyf. Word hoogs aanbeveel.

Torobian's Place se terugvoer

Christo,

Dankie vir u verblyf by ons was aangenaam om sulke rustige en netjiese gaste kon akkomodeer en u enige tyd welkom om weer te kom kuier Groetnis tot volgende keer.

Torobian's Place
Haylene M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haylene M

Lieflike, vriendelike eenheid.

Was 'n geseënde gasvrye, lieflike, stil omgewing. Die beste privaatheid wat ons Ggehad het, was baie lieflik en heerlik Ek en my man het dit gate uit geniet. Torobain's Place het vir ons die beste gasvryheid gegee.

Torobian's Place se terugvoer

Haylene,

Baie dankie was vir ons aangenaam om jul as gaste kon akkommodeer en dankie dat jul alles so netjies gelaat het. Hoop jul kom kuier gou weer.

Torobian's Place
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
W B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
W B

Dit was 'n baie rustige en baie private verblyf wat ek baie geniet het. En definitief weer gaan gebruik in die toekoms.

Ek sal Torobian's place enige tyd weer gebruik in die future en sal dit aanbeveel na enige van my familie en vriende.

Torobian's Place se terugvoer

Wayne,
Baie dankie nogmals dat julle Torobian's Place gekies het, was baie aangenaam om jul te akkomodeer. Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel

Torobian's Place
Leighton L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leighton L

Stay was great.

Place was neat and clean.

Nomvuyiso Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nomvuyiso Y

My stay was awesome at Torobian's place except the TV problem, they must fix it and try to change the language of channels to English. The place is very peaceful, I must say.

They need to consider the stove with oven, I wanted to cook for my partner. Ironing board are also very important, please. Thanks so much.

Torobian's Place se terugvoer

Nomvuyiso

Hiermee wil ek net meedeel dat tv kanale is engels want dis openview so dis maklik hanteerbaar en ons in die uiteensetting gese daar geen kook fasiliteite nie Al die nodige inligting vd akkomodasie is genoem wat u kan verwag toe u bespreek het by LS
Baie dankie
Ronel

Torobian's Place
Tara S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara S

Ons was so hartlik verwelkom en het tuis gevoel.

As ook ons privaatheid gehad. Plek is netjies, pragtig en baie veilig. Ronel was so wonderlik. Sy het ons met ope arms verwelkom. Die plek was so netjies en gerieflik. Ronel het aan ons klein seuntjie 'n geskenk gegee wat' n baie mooi onverwagte gebaar maar besonderse gebaar was. Ons gaan beslis weer!

Torobian's Place se terugvoer

Tara,
Weereens dankie dat jul besluit het op Torobaian's Place.
Was aangenaam om jul hier te gehad het en jul te akkomodeer.
Sien uit na jul volgende kuier.
Ronel

Torobian's Place
Millicent J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent J

Fantastiese akkommodasie, wonderlike mense en baie stil buurt.

Was baie lekker by Torobian's Place. Ek het dit baie geniet, lekker stil buurt en die plekkie is mooi ingerig. Sal definitief weer teruggaan. 10 uit 10 vir Torobian's Place.

Torobian's Place se terugvoer

Baie dankie Millicent, dit was aangenaam om jul te akkomodeer en glo ons sien jul weer. Dankie vir alles wat jul so netjies en skoon gehou het, ek waardeer dit.

Torobian's Place
Johan Z - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Heerlik gekuier!

Ons was baie vriendelik ontvang. Plekkie skoon en netjies! Baie veilig! Kan Torobian's enige tyd aanbeveel!

Torobian's Place se terugvoer

Johan Zietsman

Was aangenaam om jul as gaste hier by Torbians's Place te kon gehad het Hoop ons sien jul weer in toekoms as jul in die mooi Weskus wil kom kuier
Groetnis en seen
Ronel vd Berg

Torobian's Place
Marelise C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise C

Fantastic, wonderful place.

Baie dankie aan Ronel en haar man vir hulle gasvryheid en vir die wonderlike tyd wat hulle vir ons gebied het. Die plek was baie pragtig en mooi ingerig ek het sommer dadelik welkom gevoel.

Torobian's Place se terugvoer

Marelise,
Dankie jul was aangenaam om jul hier by Torobian's Place te akkomodeer en glo jul kom kuier gou weer
Dankie dat jul als netjies gehou het waardeer
Groetnis,
Ronel

Torobian's Place
Geen & Richards G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geen & Richards G

Very nice.

Friendly staff.

Torobian's Place se terugvoer

Dankie dat julle Torobian's Place gekies het vir jul akkomodasie.
Be Blessed.
Ronel

Torobian's Place
Vanaf
Vanaf R655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdc9d190899d81988df0b3ef9d1fd1f4991d23be5f82050e5ab14c24b756efad1b8e454e0ff3f291f5893a6115824d7948d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R655 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 24 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.915162125999 17.979360469958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang