Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Torobian's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andorette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mal oor die plekkie. Pragtige mense sal weer daar oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The owners were very friendly. I love the fact that we could. Complete awesomeness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danzel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Perfect. What a lovely stay. Nice and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly, daar is braai geriewe en 'n swembad op die perseel. Baie gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Asof ek tuiskom in 'n oase. Ons is só dankbaar dat Torobian's Place oor ons pad gekom het! 'n Heerlike stil plekkie met absoluut alles wat 'n mens nodig het, en Ronel wat agteroor buig vir haar gaste. Dit laat voel 'n mens waarlik tuis. Sterk aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Haylene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

It was very nice and safe. I will recommend my friends to come and stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Torobian's Place
Haylene Was aangenaam om jul te akkomodeer en dankie dat jul weer kom kuier het

Roberto V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Dit plek baie lekker, aangenaam en rustig, die gashere was vriendelik. Wat vir my uitgestaan het was die netheid en skoonheid van die plek. Baie mooi en dit is mense wat trots neem in hul plek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

It was a pleasant experience. The problem is that it did not have an ironing board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronel
Torobian's Place
Arnold Dankie vir die resensie. Jammer dat alles nie voldoende was vir u maar sal werk maak daaraan Dankie vir u ondersteuning Ronel vd Berg

Karien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Huis weg van die huis. Ronel het al voor ons vakansie kontak gemaak en ons laat welkom voel, hulle akkommodasie is nou wel nie teen die kus nie, maar was so naby aan al die kusdorpe wat ons wou besoek dat elke dag 'n nuwe adventure was sonder om heeldag op die pad te wees. Ons het baie tuis gevoel, lekker geslaap en Ronel het vir ons champagne en treats in die yskas gegee vir my verjaarsdag, dit was baie lekker. Ons sal vir seker weer soontoe gaan en dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Torobian's Place
Karien, Dankie dat jul Torobian's Place gekies het vir jul vakansie in die Weskus. Dit was aangenaam om jul te akkommodeer. Jul het gevoel soos familie wat hier kuier. Hoop ons sien jul gou weer om te kom kuier hier in ons Weskus en dankie.

Helen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

I will stay there again! The facilities were clean, well located, safe, quiet and value for money. The hostess is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Torobian's Place
Helen B Dankie dat u Torobian's Place gekies het Was aangenaam om jul as gaste kon akkomodeer en hoop om jul spoedig weer te sien. Dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R655
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R655
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabdc9d190899d81988df0b3ef9d1fd1f4991d23be5f82050e5ab14c24b756efad1b8e454e0ff3f291f5893a6115824d7948d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R655 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 24 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.915162125999 17.979360469958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang