Torobian's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R655 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Torobian's Place bied 'n rustige wegbreek in die Weskusdorpie Vredenburg. Die eiendom is op die eienaars se perseel geleë en is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë.
Dié oopplan-eenheid is geskik vir 2 volwassenes en het 'n privaat ingang en 'n toesluitmotorhuis. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die privaat badkamer het 'n stort, 'n hoekbad en 'n aparte toilet. Vir gaste se gerief is handdoeke, 'n haardroër en 'n strykyster in die eenheid beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, suiker, melk en gebottelde water word met aankoms voorsien. 'n TV met Openview-kanale, asook gratis WiFi, is in die eenheid beskikbaar.
Veilige, onderdakparkeerplek word voorsien, en gaste kan van die braaigeriewe en die swembad gebruik maak, slegs indien vooraf gereël.
Besoekers aan Vredenburg kan die Weskus Mall besoek, en die Weskus Fossielpark wat in die lente lewe kry met bloeiende veldblomme, en ook verskeie bergfietsroetes bied. Vir diegene wat Paternoster wil verken, is St Helenabaai en Velddrif almal binne 30 km se ry vir 'n uitstappie. Die dorp het ook privaat sowel as provinsiale hospitale, winkelsentrums binne maklike bereik van die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Torobian's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang