Torobian's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R655 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
By Torobian's Place bied slaapplek vir 2 volwassenes in Vredenburg. Dit is in die mooi Weskus in ’n rustige en veilige area.
Hierdie oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n privaat ingang en toesluit motorhuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, hoekbad en 'n aparte toilet. Handdoeke word voorsien. Die kamer is ook toegerus met ’n haardroër en strykyster.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Tee, koffie, suiker, melk en bottelwater word met aankoms voorsien. 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi is beskikbaar in die eenheid.
Net gaste wat by die kamer ingeboek is kan van die braaigeriewe en die swembad op die perseel gebruik maak indien dit vooraf gereël word. Daar is geen swemhandoeke beskikbaar nie en gaste moet asb. hul eie saambring.
Vredenburg is ’n besigheidsdorp met ’n privaat sowel as ’n provinsiale hospitaal, asook inkopiewinkels. Al die kusdorpies is rondom Vredenburg. Die Weskus Mall in Vredenburg, asook die Weskus Fossielpark wat in die lente vol veldblomme is. Daar is bergfietsroetes om te beproef. Diegene wat so 15 km tot 25 km buite die dorp wil ry, kan Paternoster, St. Helenabaai en Velddrif besoek. In blommetyd is dit ’n prag om te sien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Torobian's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vredenburg Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mars-straat 24, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang