Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortelduif Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Diana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend, gasvry. Sommer net bakgat. Dit was in die oulikste cottage. Marietjie, Martha, woewe, duiwe, hoender en Springbokkie met gunstelinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf in pragtige kothuis. Ek het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plekkie en ek het egte Karoo gasvryheid beleef. Sal dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Baie dankie. Dit was heerlik om jou te huisves. Ons het jou geselskap baie geniet. Groetnis, Marietjie.

Alta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Awesome overnight stay. Everything was to our liking. The only tiny tiny problem was the stairs. They are a bit steep for older people like us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Such wonderful guests what a privilege to host you. Truth the steps are steep however it is indicated on our profile. Hope to see you soon. Torteduif-Greetings

Annelie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie mooi kothuisie. Hou van die plaasatmosfeer en die mooi springbokkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Such a plesure. Hope to see you soon. Tortelduif-Greetings

Annelie U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mooi kothuis - Karoo charm. Huis maklik gevind, stil en rustig. Vriendelike mense en oulike hondjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Dankie vir jul hartlikheid! Die kompliment is wedersyds. Tortelduif-Groete

Christo D
1 nag
5.0
Sep 2023

Knus, skoon, uitstekend toegerus. Die ideale oornagplek vir pasgetroudes of reisigers. Ouwêreldse sjarme. Die glasie sjerrie was baie welkom na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Altyd so 'n voorreg. Welkom is jul altyd! Tortelduifgroete

Sarah B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Absolutely lovely and cozy. The cottage was so cute and cosy. It kept us perfectly warm in the cold winter. We will definitely be staying there on our next journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Thank you for the hart warm reply. The sherry will defnitely await your next stay. Tortelduif-Greetings

Mia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gesellig en pragtig. Hierdie halfpad-verblyf was die lekkerste verrassing van ons hele vakansie. Sjerrie vir twee, sonkrag, selfs elektriese komberse om die bed warm te kry in die middel van die winter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Wat n voorreg. Opregte waardering vir so 'n terugvoer. Hoop om jul binnekort te sien Winter of Somer. Tortelduif-Groete

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Gasheer en -vrou is baie gasvry en hulpvaardig. Heerlik en rustig. Die woonstel en geriewe is baie netjies en voldoen aan al die vereistes. Sal dit sterk aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Tortelduif Cottage
Ons het jul so geniet. Die terugvoer is vir ons kosbaar. Tortelduif-Groete

Anita F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Netjies, rustig en skoon. Ons sal beslis weer oorslaap by Tortelduif. Die rustigheid was na die lang pad 'n lafenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b65f0133efc4de20dbe91386e51145a51298175c9ce178fbe35060697cdb99293765fc032ad2fe02db947ed8dd3aa8f3f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 41 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496187533467 25.008156448603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang