Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortelduif Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 69 resensies vir Tortelduif Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Diana B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana B

Uitstekend, gasvry. Sommer net bakgat.

Dit was in die oulikste cottage. Marietjie, Martha, woewe, duiwe, hoender en Springbokkie met gunstelinge.

Wilna V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Heerlike verblyf in pragtige kothuis.

Ek het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plekkie en ek het egte Karoo gasvryheid beleef. Sal dit vir seker aanbeveel!

Tortelduif Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om jou te huisves. Ons het jou geselskap baie geniet. Groetnis, Marietjie.

Tortelduif Cottage
Alta S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Awesome overnight stay.

Everything was to our liking. The only tiny tiny problem was the stairs. They are a bit steep for older people like us.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Such wonderful guests what a privilege to host you. Truth the steps are steep however it is indicated on our profile.

Hope to see you soon.

Torteduif-Greetings

Tortelduif Cottage
Annelie U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U

Baie mooi kothuisie.

Hou van die plaasatmosfeer en die mooi springbokkie.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Such a plesure. Hope to see you soon.

Tortelduif-Greetings

Tortelduif Cottage
Annelie U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U

Mooi kothuis - Karoo charm.

Huis maklik gevind, stil en rustig. Vriendelike mense en oulike hondjies.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Dankie vir jul hartlikheid! Die kompliment is wedersyds.

Tortelduif-Groete

Tortelduif Cottage
Christo D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Knus, skoon, uitstekend toegerus.

Die ideale oornagplek vir pasgetroudes of reisigers. Ouwêreldse sjarme. Die glasie sjerrie was baie welkom na 'n lang dag op die pad.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Altyd so 'n voorreg. Welkom is jul altyd!

Tortelduifgroete

Tortelduif Cottage
Sarah B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B

Absolutely lovely and cozy.

The cottage was so cute and cosy. It kept us perfectly warm in the cold winter. We will definitely be staying there on our next journey.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Thank you for the hart warm reply.
The sherry will defnitely await your next stay.

Tortelduif-Greetings

Tortelduif Cottage
Mia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Gesellig en pragtig.

Hierdie halfpad-verblyf was die lekkerste verrassing van ons hele vakansie. Sjerrie vir twee, sonkrag, selfs elektriese komberse om die bed warm te kry in die middel van die winter!

Tortelduif Cottage se terugvoer

Wat n voorreg.

Opregte waardering vir so 'n terugvoer.

Hoop om jul binnekort te sien Winter of Somer.

Tortelduif-Groete

Tortelduif Cottage
Linda F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Gasheer en -vrou is baie gasvry en hulpvaardig. Heerlik en rustig.

Die woonstel en geriewe is baie netjies en voldoen aan al die vereistes. Sal dit sterk aanbeveel. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Ons het jul so geniet.

Die terugvoer is vir ons kosbaar.

Tortelduif-Groete

Tortelduif Cottage
Anita F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Netjies, rustig en skoon.

Ons sal beslis weer oorslaap by Tortelduif. Die rustigheid was na die lang pad 'n lafenis.

Derek A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek A

Plattelandse gasvryheid.

Asemrowende versameling antieke houtmeubels.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Ons kyk uit vir jul volgende besoek.

Opregte Tortelduif-Groete

Tortelduif Cottage
Peter D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Air con and signage needed.

The stay was good - everything nice, neat and clean. However, no signage showing the cottage and with the summer heat in Middleburg, an air conditioner is needed.

Emily L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emily L

Cosy duplex garden cottage.

Cosy cottage in the corner of the garden.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Appreciate so much your feedback.

What an honor it was meeting you.

Hope to see you soon.

Tortelduif-Greetings

Tortelduif Cottage
Martin R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin R

Die fasiliteite is mooi, skoon en netjies. Ons het lekker geslaap met min geraas.

Ja, ons het lekker gebly.

Tortelduif Cottage se terugvoer

Die beskrywing en die punte toekenning ruim. Kan u asb. verduidelik?

Groete Opreg,
Marietjie by Tortelduif

Tortelduif Cottage
Johan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan S

Gemaklike bed, lekker geslaap.

Houttrap besonder steil, moeilik vir ouer mense. Moes bagasie in kombuisie laat, noodsaaklike items in klere se sakke vryhand opgedra boontoe. Badkamergeriewe skoon, netjies, maar bitter beknop.

Tortelduif Cottage se terugvoer

So jammer vir die ongerief, maar dit staan in ons beskrywing.

Torteduif-Groete

Tortelduif Cottage
Jannie C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie C

Ons het oorgebly op pad terug van die Kaap af na Limpopo.

Ons was gasvry ontvang en het 'n baie lekker, vinnige kuier in die Karoo gehad. Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Faf G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faf G

Fantasties.

Van ontvangs tot vertrek het ons baie positief belewe. Vriendelikheid en hartlikheid was die hoofkenmerk in 'n baie lekker en voldoende oornagblyplek.

Hillary H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary H

We had a most pleasant and comfortable stay. Marietjie went out of her way to make it special.

We had to delay our trip by a few days and Marietjie altered our dates with no fuss and checked on our progress on the trip.

Joice K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joice K

Wonderlike gasvrou en gasheer.

Baie lekker gesellige plekkie.

Estelle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Heerlik heerlik heerlik.

Marietjie en Henning is vreeslik gasvry en die blyplek is puik. Voel of ons mekaar jare ken.

Madie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie K

Baie dankie vir 'n skoon, netjiese, gerieflike en rustige verblyf.

Ons gasvrou was Martha omdat Marietjie vir 'n operasie weg was, maar Martha het ons vriendelik ontvang en alles vir ons mooi gewys. Sy is voorwaar 'n staatmaker. Baie dankie. Dit was ook aangenaam om met Angel, die hond, kennis te maak wat alte bly was oor die aandag terwyl sy huismense weg was. Jammer ons kon net een nag oorslaap.

Tara D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tara D

Veilig en gerieflik.

Die fasiliteite was skoon en werkend. Baie goeie waarde vir geld.

Malcolm En Annamarie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm En Annamarie S

We enjoyed a pleasant stay in the cottage.

Although we did not see the buck on the lawn, we saw them in their confined area. Very sweet. Danger, the dog, was also a treat to see. We had a nice chat with the hostess in the evening and we met the host the following morning. Very pleasant and friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n aangename verblyf in die kothuis geniet.

Alhoewel ons nie die bok op die grasperk gesien het nie, het ons hulle in hul beperkte omgewing gesien. Baie soet. Gevaar, die hond, was ook 'n lekkerte om te aanskou. Ons het die aand lekker gesels met die gasvrou en die volgende oggend ontmoet ons die gasheer. Baie aangename en vriendelike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ronelle V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V

Hemels.

Regtig 'n tuiste vanaf ons tuiste.

John S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Goeie kommunikasie. Vriendelike en gasvrye gasvrou.

Akkommodasie is pragtig en gemaklik.

Jacques M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Gasvry en netjies. Sentraal en tog rustig en stil. Baie aangenaam. Sommer lekker!

Ons is baie gasvry en vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel as heerlike oorblyplekkie op die lang pad. Baie netjies en pragtig ingerig. 'n Oase op die lang pad en die ou bokkies is te pragtig.

Arie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie V

Heerlik en rustig.

Dit was 'n aangename ervaring gewees en was baie vriendelik ontvang. Baie netjies, prakties, cosy en skoon. Marietjie het selfs die volgende oggend vir ons moeite gedoen en later die dag verneem of ons ons bestemming veilig bereik het. Sal vir seker in die toekoms weer van die plekkie gebruik maak en sal dit aanbeveel vir vriende.

Schalk A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk A

Tortelduif Cottage was 'n heerlike verrassing!

Ons het een nag oorgebly in Tortelduif Cottage. Ons het dit baie keurig gevind en sal baie graag weer daar wil oornag! Marietjie, die vriendelike gasvrou, doen moeite om jou welkom te laat voel!

Johan P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Rustige omgewing en wonderlike gasvrou.

Marietjie het my baie tuis laat voel en bederf met lekker tuisgebakte nagereg. Sal Tortelduif beslis aanbeveel.

Nico B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Absoluut puik, rustig!

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Tortelduif geniet! Dit is mooi skoon, met die pragtigste meubels en dekor. Marietjie en Henning het ons welkom laat voel. Ons sal beslis weer hier tuisgaan. Dankie vir al die ekstra bederfies!

Gerhardelias L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardelias L

Ideale plek vir die moeë reisiger om te ontspan!

Na 'n lang en uitputtende reis was hierdie 'n verrassende en baie welkome oornagplek. Die gasvrou het ons baie gou tuis laat voel en bederf. Die steil trappe was toe ook nie so erg soos ons gelees het nie - ons twee laat-sestigers het geen probleem daarmee gehad nie! Sal definitief weer hier oorslaap as ons deur Middelburg moet ry.

Alta L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Unieke, mooi plekkie.

Baie gasvrye ontvangs. Rustige verblyf.

Derick M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick M

Tortelduif Cottage is sekerlik een van die beste oornag verblyfplekke wat ek nog in gebly het.

Tortelduif Cottage is uitstekend toegerus met alles wat die reisiger mag benodig. Dit is pragtig gemeubileer met regte antieke meubels en ook meubels wat deur die eienaar self gemaak is. Henning en Marietjie is besonderse mense en het my so gul en hartlik ontvang dat ek binnekort soos n ou vriend, selfs familie gevoel het. Die pragtige tuin en die mak springbokkies het 'n heerlike huislike atmosfeer geskep. Die gasheer en -vrou het hulle huis en ook hulle harte vir my oopgemaak. Wonderlike mense!. Baie, baie dankie. Dit was so lekker.

Thania E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania E

Fantasties.

Dit was maklik die vriendelikste gasvrou wat ek nog ontmoet het. Alles was perfek, netjies en skoon, daar is aandag gegee en net mooi alles wat 'n mens kan benodig. Die woonplek is pragtig gemeubileer en mens voel sommer net tuis. Sal beslis weer daar oornag of sommer net lekker kuier.

Christie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S

Baie lekker en aangenaam!

Hierdie plekkie en mense is iets besonders. Als is perfek binne, met baie liefde en moeite gedoen. En die mense se gasvryheid is uitmuntend. Ek was aangenaam verras met Tortelduif Cottage. Beslis 'n moet vir iemand wat in daai rigting reis.

Gerrit D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Jy voel sommer tuis toe ons in die plekkie instap.

Terwyl ons nog op pad was is ons geskakel vir 'n moontlike aanduiding wanneer ons sal opdaag. Ons is hartlik ontvang. Dit was 'n heerlike nagrus op die bed van die bo vertrek. Die badkamertjie is baie klein. Onthou om te buk asb. Daar was koffie/tee en melk om jou te laaf. Buite is 'n heerlike kuierplekkie. Eienares was alreeds werk toe toe ons weer vertrek. Sy het moeite gedoen om ons te skakel of ons dit geniet het en om ons 'n veilige reis toe te wens. Die bokkie is te pragtig. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, Tortelduif.

Hanlie A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie A

Heerlik, rustig!

Warm, vriendelike gasheer en gasvrou. Smaakvolle, knus huisie met alles wat jy nodig het beskikbaar. Plaasgevoel in die middedorp! Dankie Henning en Marietjie vir jul gasvryheid.

Anton B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Mooi en rustig en vriendelik.

Pragtige klein cottage, geleë in mooi tuin agter die hoofhuis. Dit was heerlik om die Springbokkies in die tuin te sien rondspring en om hulle te help voer.

Werner C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Ideaal vir wat ons gesoek het.

Baie lekker gebraai en eienaars was baie vriendelik.

Vanda Louise J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanda Louise J

Baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs en privaat.

Baie netjies, skoon en vriendelike ontvang. Sal vir seker weer van die plekkie gebruik maak en sal dit aanbeveel vir vriende.

Jo W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo W

Friendly and warm host, and great accommodation.

I highly recommend Tortelduif Cottage - clean and very comfortable

Eddie T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie T

Smaakvol, gerieflik en ontspannend.

Perfekte keuse vir verblyf en het dit gevoel of eienaars ou vriende was by wie ons weer kom kuier het.

Erika M M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M M

Lieflike plekkie!

Baie netjies en skoon, pragtige plek en eienaars baie gasvry. 10 uit 10.

Helmien S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien S

Heerlik rustig in die Karoo.

Dit is 'n pragtige knus plekkie met alles wat benodig word. Baie spesiaal met die oulikste dekor. Let wel die trappies na die slaapkamer is nie vir ouer mense geskik nie maar as jy nog jonk en fluks is, is dit die moeite werd.

Elda H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda H

Fantasies!

Vriendelike, netjiese, skoon verblyf.

Johan B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit was heerlik.

Dit was net baie lekker met sop en melkkos en grenate en met 'n engel van 'n gasvrou.

Feroza M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroza M

Just beautiful.

Lovely cottage and garden. Kind hosts. Beautiful antique furniture and hand crafted items. Would stay there again.

Leon N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N

Hartlike, warm ontvangs.

Fraai klein kothuis, met pragtige antieke meubels en 'n klein tuintjie vir gebruik. Onthou net, daar is styl trappe tot in die slaapkamer, maar dit dra amper by tot die atmosfeer.

Frans G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans G

Baie lekker.

Sien sterre.

Maureen B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Goeie, veilige en smaakvolle oornagplek.

Smaakvolle binneshuiseversiering van duursame oud-modiese houtmeubels. Baie stylvol, maar ietwat ongerieflik. Bed is baie hoog, steil trappies van kombuis na slaapkamer en badkamer vanaf kombuis, so goeie beplanning is nodig om onnodige klimmery uit te skakel. Lieflike tuin met braaigeriewe beskikbaar. Goeie oornagplekkie en goeie waarde vir geld.

Elana V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana V

Lieflik, het vreeslik lekker gebly!

Die gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel. Marietjie het die ekstra myl gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak, van 'n slaai saam met ons braaivleis en mieliepap voor ons die langpad weer aangedurf het, asook speelgoed vir ons dogtertjie uit te pak waarmee sy in die tuin kon speel. Definitief die moeite werd!

Gert G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert G

Klein, maar gerieflik.

Plekke is klein, maar baie netjies. Steil trappe na die boonste vloer waar die slaap-eenheid, toilet en stort geleë is. Sal nie aanbeveel vir iemand wat trappe moet klim nie, asook nie geskik vir kinders nie. Pluspunt: dis baie netjies.

Claire L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire L

Pragtige plekkie. Het heerlik gebly.

Pragtige plekkie - ek het nes Alice in Wonderland gevoel in die boonste verdieping. Puik diens ontvang - sal definitief weer daar bly. Dalk kan daar net in die advertering klem geplaas word dat die trappe boontoe vreeslik steil is - vir ouer mense mag dit 'n probleem wees maar ons het heerlik gebly! Baie dankie!

John I - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John I

Quaint cottage.

Lovely overnight stay, cottage is very comfortable and well furnished.

Jack C - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jack C

Gerieflik met pragitge ou meubels. Toilet en stort nie geskik vir lang of groot mense nie, baie klein geriewe. Kombuis, slaap- en sitkamer oulik.

Sien sterre.

Thinus M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thinus M

Oulik.

Pragtige klein plekkie. Trappe gevaarlik en onbegaanbaar vir enige iemand bo 60. Vriendelike mense wat hard probeer om 'n aangename ondervinding te skep, maar beslis nie vir almal nie.

Alrika V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

Snoesig en gerieflik.

Formidabele gasvrou en gerieflike eenheid! Sal dit enigetyd aanbeveel en weer daar oorbly.

Allen D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen D

Lekker oornag vertoef, maar steil trappe bietjie moeilik. Beslis nie geskik vir ouer mense, ens. nie.

Ons was vriendelik ontvang en het gemaklik gebly. Alles wat ons nodig gehad het was daar, en die eenheid is pragtig uitgerus. Ons stel net voor dat gaste moet vooraf bewus gemaak word van die steil trappe in die eenheid, want dit kan vir sommige 'n probleem wees.

Jan P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Ons het net verblyf verwag, maar baie meer gekry in perfeksie en onbeperkte gasvryheid!

Marietjie en Henning het 'n wonderlike gawe van gasvryheid en warmte. Hulle het ons so welkom laat voel dat ons in die toekoms 'n draai sal ry om by hulle tuis te gaan. Die woonstel is uiters keurig gemeubileer met oudhede en alle geriewe is nuut en skoon. Die blyplek is 'n kort loopafstand van Supermarkte en alles is in detail voorsien om self kos voor te berei of te braai. Ons beveel die verblyf ten sterkste aan.

Dirk T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Rustig en gemaklik met omgee wat selfs 'n tree verder gaan as wat gevra is.

Werklik aangenaam. Sal beslis sterk aanbeveel en weer gebruik.

Etienne K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne K

Baie lekker gebly!

Goeie waarde vir geld. Baie netjies met alles wat nodig is om gemaklik oor te bly. Vriendelike diens.

Marnus S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Besonderse goeie waarde vir geld.

Baie goed ingerigte akkommodasie, baie netjies en skoon. Besonderse goeie waarde vir geld. Sal dit met 'n geruste hart kan aanbeveel.

Gezina U - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gezina U

'n Heerlike ondervinding, sal Tortelduif Cottage aanbeveel.

Die Tortelduif Cottage is lieflik. 'n Ware romantiese nessie om in oor te slaap. Alles is mooi, skoon en gerieflik ingerig. Die huismense is baie vriendelik en gaan uit hul pad om mens welkom te laat voel en te help met wat mens ook al nodig het! Sal beslis weer daar oorslaap as ons weer in Middelburg wil oornag.

Ho D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ho D

Wat 'n pragtige plekkie vir oorslaap. Die gasheer en gasvrou is sulke gawe, vriendelike en hulpvaardige mense. Baie gasvry en interessant. Ons sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Mariet L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariet L

Aangenaam en baie vriendelik ontvang.

Baie oulike huisie. Egter glad nie vir ouer mense nie. Baie styl trappies. Die feit dat my honde kon saam slaap was vir my baie aanloklik. Hulle was ook veilig en kon nie ontsnap nie. Ons is baie vriendelik ontvang.

Jackie G - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie G

Netjies en aangenaam.

Marietjie het uit haar pad gegaan om 'n vergete ring aan ons terug te besorg in Colesberg. Die verblyf was skoon, netjies en smaakvol ingerig.

Pl M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pl M

Iets anders, knus en smaakvol, maar vir die jonger reisiger/paartjie!

Knus, silwerskoon en goed toegeruste nessie. Ideaal vir die jonger oornag reisiger. Aangename gasheer/vrou, privaat en sentraal geleë.

Fred C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fred C

Vriendelike ontvangs. Die eenheid is beknop en die trappe na die slaaparea is ongemaklik. Die stort en toiletgeriewe is geweldig knap.

Jammer, maar ek kan dit nie aanbeveel nie, alhoewel die eienaar baie vriendelik en bekwaam voorkom. Miskien sal jonger mense nie 'n probleem hê met die trappe en ongemaklike stortgeriewe nie. Maar kan dit nie aanbeveel vir ouer gade nie. Middelburg was bietjie van 'n teleurstelling. Min of geen behoorlike restaurante nie. Die hotel sal seker die beste opsie wees indien ons Middelburg ooit weer sou besoek.

Liezl B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl B

Pragtige plekkie vir oornagverblyf. Dis soos 'n storieboekhuisie.

Wonderlike gasvryheid vir moeë reisigers.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b65f0133efc4de20dbe91386e51145a51298175c9ce178fbe35060697cdb99293765fc032ad2fe02db947ed8dd3aa8f3f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 41 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496187533467 25.008156448603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang