Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortelduif Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tortelduif Cottage word van die netwerk af bedryf en gebruik sonkrag. Dit is in die oulike dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Die kothuis bied gerieflike en skoon verblyf in 'n netjiese eenheid met pragtige houtmeubels. Hierdie eenheid is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die eenheid is ook geskik vir oornagverblyfsoekers. Alle water op die eiendom is boorgatwater.

Die dubbelverdiepingwoonstel is heeltemal selfsorg en kan altesaam 2 persone op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 1 dubbelbed, en addisionele vloermatrasse kan uitgelê word vir 'n maksimum van 2 kinders indien vooraf gereël. Die woonstel het houtvloere en plafonne wat sal verseker dat jy warm en knus voel veral pasgetroudes op pad na hul wittebroodbestemming. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is 'n goed toegeruste, selfsorgkombuis op die grondvloer van die eenheid, met alles wat jy nodig het, insluitend 'n tweeplaatstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. In die sitkamer is daar 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en daar is selfgereguleerde lugversorging. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en lieflike tuine. Parkeerplek van die straat af word voorsien vir gaste se voertuie.

Die eenheid word bereik met 'n steil trap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Diana B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, gasvry. Sommer net bakgat. Dit was in die oulikste cottage. Marietjie, Martha, woewe, duiwe, hoender en Springbokkie met gunstelinge.
Jan 2024
Wilna V
5.0
Heerlike verblyf in pragtige kothuis. Ek het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige plekkie en ek het egte Karoo gasvryheid beleef. Sal dit vir seker aanbe...
Sien meer
Des 2023
Alta S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome overnight stay. Everything was to our liking. The only tiny tiny problem was the stairs. They are a bit steep for older people ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Annelie U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi kothuisie. Hou van die plaasatmosfeer en die mooi springbokkie.
Okt 2023
Annelie U
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi kothuis - Karoo charm. Huis maklik gevind, stil en rustig. Vriendelike mense en oulike hondjies.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tortelduif Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 41, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b65f0133efc4de20dbe91386e51145a51298175c9ce178fbe35060697cdb99293765fc032ad2fe02db947ed8dd3aa8f3f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 41 Church Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.496187533467 25.008156448603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang