Tortoise Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Nollie P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier Langebaan - lieflike plek.
Louis B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker bekostigbare verblyf.
Wene Elizabeth D - Aug 2024
Algehele gradering
Peacefully safe and enjoyable.
Magda B - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Michele W - Aug 2024
Algehele gradering
Cosy, clean, central, beautiful.
Charles D - Jul 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Linda H - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike gasvrye verblyf wat aan alle behoeftes voldoen.
Clinton D - Jun 2024
Algehele gradering
The host was great and welcoming, the accommodation was an 11 out of 10.
Annie S - Mei 2024
Algehele gradering
Sommer lekker rustig en privaat.
Dominic V - Mei 2024
Algehele gradering
Our go-to place in Langebaan.
Christo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike verblyf. Geen fout te vind nie. Ons het lekker gebly.
Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende.
Suzette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Soos bo gesê, sal graag aanbeveel. En miskien eendag weer gaan.
Jan F - Jan 2024
Algehele gradering
Goed toegeruste moderne netjies plek in Langebaan, perfekte oornag plek.
Madaleen T - Mei 2024
Algehele gradering
'n Lekker plekkie as basis vir uitstappies.
Tortoise Rest se terugvoer
Baie dankie Madaleen vir die pragtige resensie. Ons hoop julle kom sommer gou weer.
Richard B - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely weekend break in Langebaan.
Adriaan S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Als is beskikbaar as jy net wil oornag.
Michele D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi plek.
Lees meerShamilla K - Jun 2024
Algehele gradering
Convenient. Clean. Comfortable.
Lyndall A - Apr 2024
Algehele gradering
Cozy & comfy stay.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Marklene O - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Cynthia M - Nov 2023
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan alles wat ons gesoek het.
Cheryl K - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful little breakaway.
Emma D - Mrt 2023
Algehele gradering
A wonderful stay.
Yvonne L - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation and perfect for a weekend away.
Lee-ann J - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en baie gemaklik.
Henry L - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome!
Cindie A - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Hillary F - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Diane P - Des 2023
Algehele gradering
Most pleasant and suited our purpose well.
Renier C - Feb 2023
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel. Pragtige eenheid, privaat en lieflik ingerig.
Elmari T - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Tortoise Rest se terugvoer
Dankie Elmarie, dis so oulik gesê. Bly jy het dit geniet hier by ons.
Esmé S - Mrt 2023
Algehele gradering
Modern, skoon en ten volle toegerus. Die ononderbroke wifi is beslis 'n bonus.
Elanda L - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en veilige woonplek. Naby aan winkelsentrum/ restaurante.
Francois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik genoeg vir een aand se oorslaap.
Alan K - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent value.
Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Kartrien B - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik. Vriendelike ontvangs.
Enid S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie pragtige plek, superskoon en netjies. Waarde vir geld.
Maryke M - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker in Langebaan!
Esme T - Jun 2022
Algehele gradering
Nice and quiet.
Fernul S - Jul 2022
Algehele gradering
Dis baie netjiese plek en Yolandi het ons baie goed verwelkom sal weer gaan rus daar.
Mornay D - Mei 2022
Algehele gradering
Great welcome and comfortable stay.
Elzaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Lekkerste plekkie.
Annelize K - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome awesome awesome.
Bennie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was fantasmagories, nie gedink daar is sulke plekke nog in SA nie! Sal beslis weer soontoe gaan!
Tortoise Rest se terugvoer
Dankie so baie vir die mooi woorde. Dit maak my hart baie bly om te sien hoe my gaste dit geniet het om hier te kan bly.
Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.
Kyle T - Jan 2022
Algehele gradering
Easy in and out.
Lees meerDenzil A - Des 2022
Algehele gradering
We enjoyed our quiet time together away from everyone.
Geraldine H - Nov 2022
Algehele gradering
Clean and well equipped.
Louis N - Aug 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Marlize C - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese selfsorgkamer met badkamer.
Tortoise Rest se terugvoer
Hi Marelize
Baie dankie vir die resensie en die privaatheid wat jy onder my aandag gebring het. Ek sal kyk watste plan ek kan beraam daarvoor.
Lynette A - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Cedric O - Nov 2021
Algehele gradering
Our stay was enjoyable.
Natasha C - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing
Una L - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer.
Tanya G - Okt 2021
Algehele gradering
Dis 'n baie mooi plekkie gewees.
Cheryl R - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Tortoise Rest se terugvoer
Dankie Cheryl, vir die mooi resensie.
Adele A - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend en gaan beslis weer die plekkie bespreek.
Raymond S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en het elke oomblik geniet.
Gerrit S - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Tortoise Rest se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop julle kom gou weer.
Daniel J - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangename en rustige naweek.
Maxcine C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie netjies, modern en waarde vir geld!
Brig Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
The room was clean and well maintained.
Anari S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig, silwerskoon!
Lucille V - Mrt 2021
Algehele gradering
See stars.
Corlia V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Willem K - Aug 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Tortoise Rest se terugvoer
Ek is regtig jammer daaroor, maar die skakelaar wat die lig af sit is in julle kamer gewees by die deur.
Andre E - Des 2020
Algehele gradering
Mooi, skoon en netjies.
Leone D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese verblyf, voel sommer dadelik tuis en welkom.
Charnelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing, peaceful and friendly.
Salome S - Okt 2020
Algehele gradering
Simply beautiful guesthouse. We stayed 4 nights and didn't want to leave. The place is beautiful and cozy.
Gert H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang