Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tortoise Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 74 resensies vir Tortoise Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nollie P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nollie P

Heerlik gekuier Langebaan - lieflike plek.

Baie lekker, veilige en skoon plek.

Louis B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie lekker bekostigbare verblyf.

Die verblyf het ons behoeftes 100% gepas. Kan geen punt uitlig wat aandag nodig het nie.

Wene Elizabeth D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wene Elizabeth D

Peacefully safe and enjoyable.

My husband and I enjoyed it very much and the host was so friendly. We will go back for sure.

Magda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Beautiful.

Baie lekker gekuier. Alles gehad wat nodig is.

Michele W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele W

Cosy, clean, central, beautiful.

Lovely. My only suggestion would be an electric blanket for the cold nights .

Charles D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Fantasties.

Hi, ja, dit was fantasties om daar te bly. Mense baie vriendelik. Sal weer die plek bespreek en dit is netjies, skoon en alles in werking. Baie dankie.

Linda H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Gerieflike gasvrye verblyf wat aan alle behoeftes voldoen.

Die verblyf is skoon en netjies en is in 'n veilige omgewing geleë. Ons is baie vriendelik ontvang en sal hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Clinton D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton D

The host was great and welcoming, the accommodation was an 11 out of 10.

Awesome, neat, modern and peaceful. We really had a great time and the host was amazing. We will book again soon.

Annie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Sommer lekker rustig en privaat.

Die blyplek was wonderlik.

Dominic V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominic V

Our go-to place in Langebaan.

Perfect place for a breakaway. Very centrally located and convenient.

Christo B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Baie netjies en gerieflike verblyf. Geen fout te vind nie. Ons het lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Dankie.

Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Uitstekende.

Die ontvangs was vriendelik en die verblyf was uitstekend. Ek het die 2 dae wat ek hier gebly het baie geniet.

Suzette P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Great.

Thank you for a great stay over.

Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie D

Soos bo gesê, sal graag aanbeveel. En miskien eendag weer gaan.

Dit was heerlik, pragtig, netjies en alles wat mens kan nodig hê is daar.

Jan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Goed toegeruste moderne netjies plek in Langebaan, perfekte oornag plek.

Baie netjies, skoon en modern. Heerlik gebly.

Madaleen T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madaleen T

'n Lekker plekkie as basis vir uitstappies.

Tortoise Rest het die lekkerste bed en stort! Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Tortoise Rest se ingang is by die huis se voordeur. Ons was gerus oor ons voertuig reg voor ons venster, binne die sekuriteits kompleks. Ek kon met gemoedsrus gaan stap. Baie dankie vir die strykplank en die haardroër. Die WiFi is altyd 'n bonus. Dankie, Yolandi!

Tortoise Rest se terugvoer

Baie dankie Madaleen vir die pragtige resensie. Ons hoop julle kom sommer gou weer.

Tortoise Rest
Richard B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Lovely weekend break in Langebaan.

Very nice stay, bed was a bit uncomfortable for us larger-bodied people, but otherwise it was a pleasant weekend break away with absolutely fabulous weather. The accommodation was as we had expected it would be.

Adriaan S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan S

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Als is beskikbaar as jy net wil oornag.

Heerlik gebly en alles is beskikbaar.

Michele D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Baie lekker gebly, baie mooi plek.

Dit is 'n baie mooi plek en lekker, ek sal net aanbeveel dat hulle net op die advertensie sit dat hulle net 1 toiletpapier gee dat 'n mens weet en dat hulle vinniger WhattsApp kan lees en nie 3 ure vat om dit te lees nie, veral as 'n mens wil weet gee hul nog toilet papier of ons moet koop. En jy het regtig niks nodig gehad om kos te maak nie, als was daar en dit was lekker, die bed slaap soos 'n droom en die TV was baie lekker, jy kon lekker op die bed sit of lê en TV kyk.

Shamilla K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shamilla K

Convenient. Clean. Comfortable.

We thoroughly enjoyed the convenience of the place. I absolutely loved the shower - best ever! Love the aesthetic look of the place. Our host was very warm and welcoming, and Raageltjie was just the cutest ever.

Lyndall A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndall A

Cozy & comfy stay.

We had a great stay. Location is also very central to the Mall and Mykonos.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marklene O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marklene O

Wonderlik!

Dit was baie gerieflik en wonderlik om daar te bly.

Cynthia M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia M

Die verblyf het voldoen aan alles wat ons gesoek het.

Baie lekker gebly. Goeie diens van die gasvrou en eienaar. Goeie waarde vir geld, klientediens, netheid, ligging en veiligheid alles goed.

Cheryl K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K

Beautiful little breakaway.

Lovely, safe setting. Very comfortable and quiet. Thanks Yolandi. For a perfect stay and waiting for us when we arrived so Late. Highly recommended. Regards Cheryl and Jim From Roodepoort.

Emma D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma D

A wonderful stay.

A wonderful stay in a peaceful area (security estate). Tortoise Rest is well-furnished and modern. It's a very quick drive to the beachfront strip. We thoroughly enjoyed our stay at Tortoise Rest and will definitely book here again when we come through to Langebaan.

Yvonne L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

Beautiful accommodation and perfect for a weekend away.

Beautiful accommodation. Yolandi is very friendly. Looking forward to visiting again.

Lee-ann J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann J

Rustig en baie gemaklik.

Pragtige kamer, met als wat jy nodig het vir 2 persone. Geleë in 'n rustige/veilige omgewing stapafstand van die inkopiesentrum.

Henry L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry L

Awesome!

Baie netjiese, goed togeruste plekkie. Maak selfs voorsiening vir loadshedding met noodsaaklike items soos gassstofie, ketel, rechargeable lig, ens. Sentraal geleë. Naby winkelsentrum en casino. Ook sentraal as jy ander dorpies aan die Weskus wil verken. Baie billike tariewe. Regte waarde vir geld. Sal definitief weer bespreek.

Cindie A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A

Rustig en netjies.

Die kamer is modern en netjies en is toegerus met alles wat 'n mens nodig sal kry. Die omgewing is stil, rustig en veilig. Ons het lekker gekuier en heerlik gerus.

Hillary F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary F

Fantasties!

Alles was so gerieflik en naby. Ons kon heerlik rondkuier en terugkeer na 'n Rustig en veilige blyplek. Die kamer het alles in wat ons kan nodig kry. Kietsie het gereeld kom inloer. Baie dankie Tortoise Rest. Ons kom beslis weer.

Diane P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane P

Most pleasant and suited our purpose well.

Great, convenient and safe. Great host, friendly and always helpful.

Renier C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier C

Sal beslis aanbeveel. Pragtige eenheid, privaat en lieflik ingerig.

Langebaan is 'n pragtige bestemming met so baie om te doen en te sien. Tortoise Rest is ook welgeleë en naby baie besienswaardighede.

Elmari T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari T

Aangenaam.

Verwys na 'n skilpad en jy het als gekry onder sy dop en meer. Knap gedaan Yolandi.

Tortoise Rest se terugvoer

Dankie Elmarie, dis so oulik gesê. Bly jy het dit geniet hier by ons.

Tortoise Rest
Esmé S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé S

Modern, skoon en ten volle toegerus. Die ononderbroke wifi is beslis 'n bonus.

Die eenheid is pragtig versier, modern toegerus en het alles byderhand wat 'n mens sou nodig kry. Beslis uitstekende waarde vir geld!

Elanda L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elanda L

Netjies, skoon en veilige woonplek. Naby aan winkelsentrum/ restaurante.

Ons het lekker ontspan in 'n rustige omgewing. Die huis was uitstekend toegerus met alles wat 'n reisiger moontlik kan benodig. Baie dankie vir jou gasvryheid!

Francois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Gerieflik genoeg vir een aand se oorslaap.

Matrashigiëne verg aandag.

Alan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K

Excellent value.

Great new studio apartment in a secure village. Perfect for us.

Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Uitstekende verblyf.

Alles was puik. As ek kon sou ek 6 sterre en meer wou gee. Baie dankie.

Kartrien B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kartrien B

Heerlik. Vriendelike ontvangs.

Die eienaar kon ons van baie goeie raad voorsien van besoekpunte en roetes in 'n nuwe omgewing vir ons.

Enid S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid S

Baie pragtige plek, superskoon en netjies. Waarde vir geld.

Vriendelike gasheer en -vrou. Alles was so mooi en netjies, heerlike bed, ruim vertrek, groot stort. Goeie ligging met goeie veiligheid. Sal graag weer daar bly in die toekoms.

Maryke M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Lekker in Langebaan!

Tortoise rest is die ideale oornagplek (of selfs langer) om jou reis op pad na die Weskusblomme te begin. Yolandi het bygestaan met raad waar om blomme te sien. Die plek is uiters netjies en ons het heerlik geslaap!

Esme T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme T

Nice and quiet.

The agent was very friendly. The house was very neat and clean very, quiet and safe and near the shops. I will go there again.

Fernul S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernul S

Dis baie netjiese plek en Yolandi het ons baie goed verwelkom sal weer gaan rus daar.

Ons was somer baie lekker ontvang en somer dadelik tuis gevoel.

Mornay D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay D

Great welcome and comfortable stay.

Enjoyable and comfort stay.

Elzaan C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan C

Lekkerste plekkie.

Ons het baie baie lekker geslaap en het 'n heerlike kuiertjie gehad. Alles was net perfek. Met ons aankoms tot wanneer ons gegaan het was almal baie vriendelik. Sal beslis weer kom kuier.

Annelize K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Awesome awesome awesome.

Fantastic, classy, great hostess.

Bennie G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie G

Dit was fantasmagories, nie gedink daar is sulke plekke nog in SA nie! Sal beslis weer soontoe gaan!

Dis perfek geleë, naby die strand, naby 'n winkel sentrum, jy kan net ontspan, alles is daar en het nog nooit so veilig gevoel in SA nie! Sal dit beslis weer doen en definitief aanbeveel!

Tortoise Rest se terugvoer

Dankie so baie vir die mooi woorde. Dit maak my hart baie bly om te sien hoe my gaste dit geniet het om hier te kan bly.
Ek hoop ek sien julle sommer gou weer.

Tortoise Rest
Kyle T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle T

Easy in and out.

We needed a place to sleep for one night as my family was staying in Club Mykonos, so we weren't really spending much time in the apartment. But the experience was so pleasant, booking at short notice for cheaper than anything else available, the easy pick up and drop-off of keys, the pleasant greeting as we arrived, the neat apartment and the super comfortable bed. Would be very keen to stay longer if we could. 10/10 would recommend.

Denzil A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil A

We enjoyed our quiet time together away from everyone.

Was very nice setup enjoyed Netflix movies.

Geraldine H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine H

Clean and well equipped.

Place was clean and equipped with everything we needed for our stay.

Louis N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Baie skoon en gerieflik.

Goed georganiseerde verblyf. Vriendelik ontvang. Blyplek was baie netjies. Uitstekende waarde vir geld. Baie veilig.

Marlize C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C

Netjiese selfsorgkamer met badkamer.

Alles wat jy nodig het. Baie netjies en veilig. Ek sou net graag 'n gordyn by die deur wou gehad het vir ekstra privaatheid. Dit skyn deur en ek kon sien elke keer as iemand verbystap. Baie veilig in sekuriteitskompleks.

Tortoise Rest se terugvoer

Hi Marelize
Baie dankie vir die resensie en die privaatheid wat jy onder my aandag gebring het. Ek sal kyk watste plan ek kan beraam daarvoor.

Tortoise Rest
Lynette A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A

Fantasties!

Die plek was net wat ek gesoek het. Dit is regtig geskik geleë want dit was naby alles waar ek moes wees. Akkommodasie smaakvol, netjies en het alles wat ek nodig gehad het. Rustig omgewing en ek het heel veilig gevoel. Ek sal dit weer in die toekoms gebruik.

Cedric O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric O

Our stay was enjoyable.

The unit is acceptable, clean, neat and well-furnished. The location is very central.

Natasha C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Amazing

Perfect location. Friendly owners. Neat. Cosy. Wow, wow, wow.

Una L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Una L

Heerlike, rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier! Die woonstel was skoon, netjies en Yolandi was baie vriendelik!

Tanya G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Dis 'n baie mooi plekkie gewees.

Dis regtigwaar uit en uit die moeite werd en goeie waarde vir jou geld. Sal beslis weer terug gaan. Lekker rustig ook.

Cheryl R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R

Wonderlik!

Beveel die plekkie vir seker aan. Yolandi het ons vriendelik ontvang, sy is baie behulpsaam. Ons sal weer en weer daar gaan bly.

Tortoise Rest se terugvoer

Dankie Cheryl, vir die mooi resensie.

Tortoise Rest
Adele A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele A

Uitstekend en gaan beslis weer die plekkie bespreek.

Pragtige skoon plekkie. Alles wat jy benodig. Veilig vir 'n enkelpersoon. Kan beslis aanbeveel. Baie geniet.

Raymond S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Baie rustig en het elke oomblik geniet.

Sal enige tyd weer kom.

Gerrit S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Uitstekende plek.

Dit is die netjiesste gastehuis waarin ek nog oornag het in Suid-Arika of Namibië en ek reis baie.

Tortoise Rest se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Hoop julle kom gou weer.

Tortoise Rest
Daniel J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J

Baie aangename en rustige naweek.

Ons was baie vriendelik verwelkom deur Yolandi, wat ons sommer baie gemaklik en tuis laat voel het. Die kamer was baie netjies en skoon, en in ’n baie rustige en veilige omgewing. Ons sal dit enige tyd aanbeveel, en beslis weer besoek.

Maxcine C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxcine C

Baie netjies, modern en waarde vir geld!

Geen klagtes, ons is van begin tot einde baie gelukkig met die verblyf gewees. Veilig, privaat en baie naby aan Laguna Mall.

Brig Johannes S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brig Johannes S

The room was clean and well maintained.

I can strongly recommend this place.

Anari S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anari S

Baie netjies en veilig, silwerskoon!

Gedrup van water buite kamervenster ons heelnag wakker gehou klink asof water op metaal drup ons het niks geslaap nie. Plekkie is skoon en netjies maar ons het dit seker maar ongelukkig getref met stukkende geut of iets.

Lucille V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V

See stars.

Lovely stay. Super awesome host.

Corlia V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V

Heerlik.

Plekkie is baie mooi ingerig. Alles daar wat jy nodig mag kry en 'n paar lekker bederfies. Baie lekker daar gebly.

Willem K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem K

Aangenaam.

Enigste ding wat gepla het was die lig in die ingang.

Tortoise Rest se terugvoer

Ek is regtig jammer daaroor, maar die skakelaar wat die lig af sit is in julle kamer gewees by die deur.

Tortoise Rest
Andre E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Mooi, skoon en netjies.

Alles was baie lekker.

Leone D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Pragtige, netjiese verblyf, voel sommer dadelik tuis en welkom.

Langebaan is altyd 'n lekker plek om te gaan besoek en Tortoise Rest het dit nog aangenamer gemaak omdat dit so pragtige skoon plekkie wees, baie gerieflik en voel baie veilig daar. Sal beslis weer daar gaan bly.

Charnelle S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle S

Relaxing, peaceful and friendly.

I will surely go back and recommend to friends. Netflix and Showmax made me feel like I never left home, loved the quiet environment and with 4 kids, me and hubby were looking for some quite and we returned home rested.

Salome S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Simply beautiful guesthouse. We stayed 4 nights and didn't want to leave. The place is beautiful and cozy.

Husband enjoyed Netflix, Showmax and YouTube. He had a ball of a time. Super clean and beautifully designed guesthouse. The owner was very friendly and helpful. We will definitely be back and will recommend Tortoise Rest to our family and friends.

Gert H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert H

Baie gerieflik en netjies.

Die eenheid is baie gerieflik, skoon en netjies. Al die nodige geriewe is beskikbaar en indien ek weer in daardie omgewing reis, sal ek weer daarheen gaan vir verblyf.

Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skilpadbessiesingel 16, Laguna Landgoed, Mykonos, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f2e668a557698fd48b18d93a9b1d02c498310965a4d218591ddd7aa248719385c5dcdad05c7284e0fdff4e7ce3e0031ba36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 16 Skilpadbessie Crescent Laguna Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04300763784 18.046524524689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang