Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toscana Estate

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Reve B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lieflike oorslaap net buite dorp, netjiese en veilige verblyf, met pragtige tuin. Ons het heerlik gebly, pragtige, skoon en veilige verblyf met die mooiste tuin. Baie vriendelik ontvang, hulle stap die ekstra myl vir gaste. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike, skoon en netjiese verblyf met goeie ligging. Vriendelike ontvangs. Pragtige tuin. Rustig. Alles mooi skoon en netjies. Ligging is uitstekend vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie lekker oorgeslaap na 'n vermoeiende dag op die pad. Alles was puik. Julle plek is voorwaar 'n juweel. Sal weer daar oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr. Leon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie lekker, aangename mense en baie netjies. Sal weer daar bly. Toscana is pragtig. Netjies en skoon met mooi tuine en 'n wonderlike grasperk waarop ons heerlik kon uitspan. Naby restaurante wat dit lekker maak. Laaste stukkie pad is grondpad, so wees bewus daarvan. Lekkerste bed waarop ek nog geslaap het, fantasties. Jana is baie behulpsaam en uiters vriendelik. Sal vir seker weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Amazing. It was really fantastic and everyone is super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly - kon rustig buite sit in 'n mooi versorgde tuin en veilig voel. Ja, dankie - het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspannende atmosfeer. Heerlike groot kamers. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect for an overnight stay. The place was clean and the hostess was incredibly friendly. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goed gelee om te oornag. Lekker geslaap. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobre M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Too short, lovely comfortable stay, beautiful estate. Only spent one night as a stopover. Very comfortable rooms, clean and in close proximity to Bossa, a great option for families with small kids. The host was very helpful and contacted us prior to our arrival to ensure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniqualaan 86, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang