Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu

Tentekamp

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kasia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Absolutely perfect - way beyond expectations! Absolutely beautiful setting and the warmest hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wow, wat 'n wonderlike plek om te oornag. Wat 'n wonderlike ervaring. Ons het as vreemdelinge daar aangekom en het onmiddellik vriende geword. Die gasvrou is verwelkomend en het baie meer gedoen as wat verwag is. Dankie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Thoroughly enjoyed our stay and will return. Excellent service and facilities. Accommodation is excellent and stylish, equipped with all amenities. Security is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Hoogs aanbeveel! Baie tevrede met alles. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Netjies, skoon en vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brian N
Kort verblyf
5.0
Des 2023

The owners are very friendly and the place is quiet, clean. It gave us value. It was a great stay for us with value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu
Dear Brian, thank you for the review. It was an absolute pleasure having you over and seeing how you enjoyed the bushveld. We are looking forward to welcoming you to Tot Hier Toe again in the near future!

Stephan F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Puik ligging en diens, netjies en skoon verblyf. Ons het verskriklik lekker gebly en die diens was puik. Die ligging is baie mooi en rustig en Deidre het baie moeite met ons kinders gedoen. Die kamers was ruim, skoon en netjies met alles wat jy benodig en meer. Ons sal verseker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deidre
Tot Hier Toe - Ikhaya Ndlovu
Dit was 'n groot eer om julle as Familie by ons te verwelkom. Sien uit om julle terug te verwelkom en dan kan ons nog vere en klippies saam met die kinders versamel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deidre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bataleur-straat 11, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe98eb69ff22447c9f7a6b037c4a5e6ec67bc0c86d38e037dcb4bb3ee3c61983ed5dd1385701f0080ba87e1fcac813ee1c1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 11 Bataleur Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9273432 31.1522678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang