Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tot Hier Toe Padstal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chrissie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 42 resensies vir Tot Hier Toe Padstal
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Juliana P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana P

Gemaklike plaasverblyf.

Die gasvrou is wonderlik en warm. Die eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê vir 'n paar dae se vakansie. Hoewel dit nie luuks is nie, is dit gemaklik, keurig en netjies. Die akkommodasie is 'n klein entjie buite die dorp (nie te ver om te stap nie), met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Ons het dit geniet om soggens deur plaasdiere, eerder as stadsgeraas, wakkergemaak te word.

Awyn V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awyn V

Was al paar keer in Nieu-Bethesda en het die keer besluit om buite die dorp te bly. Tot Hier Toe Padstal is baie lekker.

Beddens en badkamer is baie gerieflik. Hulle kan dalk meer aandag gee aand die kombuisgedeelte. Daar is braai fasiliteite, maar die kombuis is nie ordentlik toegerus nie. Om self kos te maak en op te was is baie moeilik.

Anita K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Altyd lekker daar.

Nie die eerste keer of die laaste keer wat ons soontoe gaan nie. Kan dit regtig aanbeveel.

Julinda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julinda K

Baie lekker gekuier nadat die aanvanklike probleme uitgesorteer is.

Ek sal dit kan aanbeveel as die personeel bewus is dat ons arriveer en betyds kan skoonmaak. Baie stof. Hulle het egter hulle bes gedoen en ons baie welkom laat voel. Lieflike uitsig.

Willem P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Awesome.

Lekker ontvang. Als was skoon. Heerlik gekuier - wat 'n uitsig van ons plekkie. Sielskos.

Danie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Sielerus.

Dit was heerlik, sou graag langer wou vertoef het.

Lynn D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn D

Not what I expected, but more.

Perfect place to unwind in nature, the staff were fantastic, unfortunately did not meet the owner. We will be back!

Alta M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M

Baie mooi uitsig en rus vir jou siel. Wens ons kon langer bly.

Die eenheid is 'n eenvoudige cottage met alles wat nodig is. 'n Uitsig op die Gatsrivier, plaasdiere op die werf, 'n lekker boma om vuur te maak, unieke badkamer met lekker stort wat werk met 'n gasgeyser. Boonop het ons lekker biltong, droëwors en roosterkoek wat alles tuisgemaak word op die perseel gekoop. Die padstal het baie ander produkte wat deur die gemeenskap gemaak is.

Chris M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M

Stofpad rustigheid.

Dit was lekker rustig en die kinders het die diere geniet.

Dirk P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Heerlike verblyf.

Beste blyplek in NB - prys en uitsig.

Erika S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S

Blyplek te naby aan skaapkraal. Reuk van skaapmis kan 'n probleem raak asook vlieë.

Uitsig vanaf stoepie was baie mooi. Deur van huisie kon nie sluit nie. Kan nie ketel vol water maak in die kombuisgedeelte nie. Skottelgoed moet in 'n skottel gewas word en water moet dan wie weet waar uitgegooi word.

Pieter S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Nice quiet place with cute animals around. Great views.

We just passed through, but it was a comfortable place to stay and if you like animals, it is awesome. They were very helpful in helping us with a place to stay at the last minute.

Ockie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockie S

Oulik!

Voldoende vir 4 persone. Sodra die pad/brug herstel is sal die lewe vir seker terugkeer na die padstal. Ons glo dit is spoedig. Die diere is 'n oulike bonus!

John S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
John S

As drie reisende vroue het ons onveilig gevoel.

Geen van die deure tot ons verblyf kon sluit nie. Eienaar was onbereikbaar om te help met veiligheid.

Annette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Die gastehuisie was skoon, beddens het soos n droom geslaap en almal is vriendelik en behulpsaam.

Sal definitief weer terugkeer na Tot Hier Toe Padstal en wil sommer langer vakansie hou.

Anton V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Awesome honeymoon stay.

Loved the setting - will be back.

Eugene T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene T

We really enjoyed our stay.

The hospitality and accommodation are definitely worth the effort to visit the town and at a very generous price. The view from the room is spectacular.

Pieter A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A

Netjiese oornaggeriewe, lekker privaat.

Hou van die privaat braai-area en die geluide van plaasdiere om jou.

Cecelia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecelia D

Baie lekker wegbreek!

Verblyf is 'rustic', gemaklik, net reg vir afskakel en ontspan. Goed ingerig, baie kragproppe! Sonkrag is fantasties, geen loadshedding! Braaiplek met uitsig oor berg, natuur, rivier en miljoene sterre saans is medisyne vir die siel!

Leandra S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra S

Sien sterre.

Heerlik ontspan. Pragtige uitsig vanaf die stoep.

Rentia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Plaasgevoel en 'n rustige atmosfeer reg teen die dorpie.

Tot Hier Toe Padstal skep 'n heerlike plaasatmosfeer en is 'n goeie oornagplek vir 'n besoek aan die historiese dorpie van Nieu-Bethesda.

Leon M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon M

Was gerieflik.

Die huisies is geleë langs veekrale met verskeie vee/pluimvee wat baie vlieë lok.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Monique C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Heerlik.

Lekker gekuier! Dankie.

Jannie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Pragtige plek in die mooiste dorpie.

Dit is die mooiste dorpie met baie vriendelike mense. Ons het elke oomblik geniet.

Chris D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Die ou plaasgevoel en die uitleg en personeel was net great.

Toe ons daar aankom was almal so vriendelik en plat op die aarde, hulle het ons so tuis laat voel en kan lekker gesels. Die kamer was mooi en skoon, dankie vir dit. Die diere het ons baie nice gevind. Hulle kyk so mooi na die plek en al sy diere dit maak my bly om dit te sien hulle hart en siel is in daai plek die eienaar en personeel kom baie goed oor die weg.

Louisa V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa V

Die padstal is vir mense wat bereid is om met geen luuksheid te oornag.

Hoewel daar was 'n elektriese warmkombers op die bed, wat gehelp het teen die lekker koue wintersnag. Die rustige plaaslewe was ideaal vir ons. Die ontbyt was ook iets uit 'n ander wêreld! Die natuurskoon is ook iets besonders. Padstal is omring met berge. Sal definitief weer die plek besoek wanneer ons die geleentheid kry.

Hansie G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie G

Stil en rustig.

Dis lekker stil en rustig, ideale plek om batterye te laai vir die volgende dag se ry verder op vakansie. Baie vriendelike en hulpvaardige gaste.

Clive E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive E

Very acceptable farm-style accommodation.

The kitchen facilities were minimal, acceptable for over-night only. Supplies replenishment not easy in the town. Need to refuel in Graaf-Reinet. There is a really great restaurant in the town serving the best lamb cutlets.

Norman V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Norman V

Mooi uitsig. Nuwe eenheid. Vriendelike ontvangs.

Nuwe eenheid. Dalk waaier/lugverkoeling. Gemaklike stoele om op te sit.

Eddie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie J

Very enjoyable, hosts very friendly.

Farm animals in close vicinity makes for a real farm experience. Great experience and well stocked farm stall with lovely home made products.

Tinus P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tinus P

Dit was funksioneel en basies, maar die beddegoed en handdoeke het na rook geruik.

Daar was nie iets fout met die verblyf nie, maar daar was 'n paar dinge wat bietjie gepla het. Die beddegoed en handdoeke het na rook geruik wat ons nie verwag het nie, die bedlampies was donkiepote wat nie almal se smaak is nie, die toilette kon nie lekker spoel nie en toe ons die een gordyn oopmaak het dit uit die muur geval.

Daniel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Spog, uitsonderlik, spesiaal.

Unieke kosse, voel soos familie. Kalmte en 'n oase in die Karoo!

Schalk M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Fantastiese blyplek, vriendelike mense.

Kinders was mal oor al die plaasdiere en die gemmerbier en biltong in die padstal was 'n wenner.

Dirk B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Lekker gekuier, kos vir die siel.

Die is 'n baie mooi dorpie, baie rustig, baie mooi en baie warm.

Jeanne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Lovely but rustic. Beautiful view. Super comfortable bed.

We had a great sleep and enjoyed the view from front stoep and all the animals all around. Thank you Chrissie.

Hanelie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanelie K

Vriendelike ontvangs en goed geslaap regte plaasatmosfeer.

Die gasgeyser moet aandag kry. Die hitte van die gasgeyser bly nie konstant nie.

Johanet K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johanet K

Good value for money with a great view!

If you're 4 adults and a toddler like we were, this is really good value for money (considering you get your own cottage for basically what a backpackers would cost), especially considering the beautiful view. It is a bit small and a bit far from the rest of town though, so we stayed only one night, but I think it could be ideal for twenty-somethings. Our toddler absolutely loved the farm atmosphere and all the animals, and Chrissie let him feed the "hanslammetjie". They also kept his jersey for us, which somehow got left behind. We had the tramazinis for breakfast and they were nice and fresh, although we didn't realise the cappuccinos are the instant kind (you've been warned, fellow coffee-lovers!). All in all, a pleasant experience and would stay here again.

Tot Hier Toe Padstal se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning en ek moet sê, dit was baie lekker om julle hier te hê. Ek hoop on julle gou weer te sien.

Tot Hier Toe Padstal
Hercules N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules N

Oorblyverblyf met 'n Karoo-plaasgevoel en weg van die besige roetes af.

Dié eenheid op 'n werkende Karoo-kleinhoewe en agter 'n interessante padstal met vriendelike mense laat mens werklik voel dat jy nie verder as tot-hier-toe hoef te soek as jy in die Nieu-Bethesda-omgewing wil oorbly nie. 'n Unieke en gerieflike oorbly-ervaring.

Dawie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D

Baie aangenaam.

Die verblyf sal perfek wees indien daar meer aandag aan detail gegee word (gordyne, ens). Andersins is dit 'n plesier om daar te oornag.

Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Eunice N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice N

Wat 'n heerlike ervaring, die eienaars is baie gasvry en behulpsaam! Het selfs 'n sak ys gekry in die hitte, gratis oggendkoffie vir die pad, en kids kon lekker swem in hulle plaasdam / swembad!

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE9GMKahg258fseVoL8MlfpFOiQ6yEvwZ0G1GqSM8GlmJ7xjqCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 501 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.881543487521 24.553960561753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang