Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tot Hier Toe Padstal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Juliana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklike plaasverblyf. Die gasvrou is wonderlik en warm. Die eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê vir 'n paar dae se vakansie. Hoewel dit nie luuks is nie, is dit gemaklik, keurig en netjies. Die akkommodasie is 'n klein entjie buite die dorp (nie te ver om te stap nie), met 'n pragtige uitsig oor die vallei. Ons het dit geniet om soggens deur plaasdiere, eerder as stadsgeraas, wakkergemaak te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Was al paar keer in Nieu-Bethesda en het die keer besluit om buite die dorp te bly. Tot Hier Toe Padstal is baie lekker. Beddens en badkamer is baie gerieflik. Hulle kan dalk meer aandag gee aand die kombuisgedeelte. Daar is braai fasiliteite, maar die kombuis is nie ordentlik toegerus nie. Om self kos te maak en op te was is baie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Altyd lekker daar. Nie die eerste keer of die laaste keer wat ons soontoe gaan nie. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julinda K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier nadat die aanvanklike probleme uitgesorteer is. Ek sal dit kan aanbeveel as die personeel bewus is dat ons arriveer en betyds kan skoonmaak. Baie stof. Hulle het egter hulle bes gedoen en ons baie welkom laat voel. Lieflike uitsig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Awesome. Lekker ontvang. Als was skoon. Heerlik gekuier - wat 'n uitsig van ons plekkie. Sielskos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Sielerus. Dit was heerlik, sou graag langer wou vertoef het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Not what I expected, but more. Perfect place to unwind in nature, the staff were fantastic, unfortunately did not meet the owner. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alta M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie mooi uitsig en rus vir jou siel. Wens ons kon langer bly. Die eenheid is 'n eenvoudige cottage met alles wat nodig is. 'n Uitsig op die Gatsrivier, plaasdiere op die werf, 'n lekker boma om vuur te maak, unieke badkamer met lekker stort wat werk met 'n gasgeyser. Boonop het ons lekker biltong, droëwors en roosterkoek wat alles tuisgemaak word op die perseel gekoop. Die padstal het baie ander produkte wat deur die gemeenskap gemaak is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Stofpad rustigheid. Dit was lekker rustig en die kinders het die diere geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk P
1 nag Besigheidsreis
4.2
Nov 2023

Heerlike verblyf. Beste blyplek in NB - prys en uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chrissie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE9GMKahg258fseVoL8MlfpFOiQ6yEvwZ0G1GqSM8GlmJ7xjqCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 501 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.881543487521 24.553960561753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang