Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tot Hier Toe Padstal

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tot Hier Toe Padstal is aan die buitewyke van Nieu-Bethesda geleë.

Gaste kan tussen 2 kothuise kies. Die kothuise beskik elk oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, braaipan, ketel, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie.

Die voer van die plaasdiere is 'n groot trekpleister, veral vir die kinders. Daar is 'n padstal met 'n restaurant op die perseel. Die winkel verkoop verskeie geskenke, vleis (volledige slaghuis) en konfyte.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Juliana P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike plaasverblyf. Die gasvrou is wonderlik en warm. Die eenheid waarin ons gebly het is goed toegerus met alles wat mens kan nodig hê vir 'n paa...
Sien meer
Jan 2024
Awyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Was al paar keer in Nieu-Bethesda en het die keer besluit om buite die dorp te bly. Tot Hier Toe Padstal is baie lekker. Beddens en badkamer is baie g...
Sien meer
Jun 2023
Anita K
Saam met vriende
5.0
Altyd lekker daar. Nie die eerste keer of die laaste keer wat ons soontoe gaan nie. Kan dit regtig aanbeveel.
Mei 2023
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lekker ontvang. Als was skoon. Heerlik gekuier - wat 'n uitsig van ons plekkie. Sielskos.
Mrt 2023
Danie M
Saam met lewensmaat
4.8
Sielerus. Dit was heerlik, sou graag langer wou vertoef het.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Chrissie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tot Hier Toe Padstal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat 501, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE9GMKahg258fseVoL8MlfpFOiQ6yEvwZ0G1GqSM8GlmJ7xjqCU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 501 Martin Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.881543487521 24.553960561753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang