Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touch of Class Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Shane V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Safe, peaceful, quiet. It was a very peaceful stay. We felt really safe, and the ladies went out of their way to help us with information regarding the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Excellent! Beautiful, clean, well situated. Thank you to Dorethea our host who received us so friendly. Breakfast was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit baie geniet so in die hartjie van die stad. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Dankie Ian, ons is bly jyt lekker gebly. Sien jou weer.

Marco P
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2018

Vriendelike mense, baie goeie diens. Alles was netjies en baie luuks. Baie vriendelike en goeie diens. Sal die plek definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Dankie Marco Bly julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien jul gou weer. Dorothea

Thinus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2018

Awesome. Dit was 'n baie netjiese, skoon plek gewees, rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Baie dankie Thinus, hoop ons sien julle gou weer.

Christa V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2018

Baie netjies en gerieflik. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Dankie Christa, julle is baie welkom!

Markus M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Dit was baie lekker om daar te oornag. Goed geleë. Puik diens. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elana G
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2018

Dit was netjies en gerieflik. Dorothea was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis was baie akkommoderend om ekstra matrasse vir my te gee. Als was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Dankie Elana, ons sien julle graag weer!

Lipalesa M
1 nag
5.0
Okt 2017

Excellent - the venue and hospitality is unparalleled. This is a lovely “home away from home” venue. The grounds are beautifully maintained and so are the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Thank you Lipalesa. We strive to be a real Touch of Class in every way. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Regards, Dorothea

Estelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Ons sal weer van hulle dienste gebruik maak. Ontbyt was goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorothea
Touch of Class Guest House
Dankie Attie Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorothea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolson-straat 26, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809bd962454e1c1faeaceeda7c1d96474eccf37e88727739cbb899abbca737f27891359013223fa879438e7c9fd935cece66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 26 Nicolson Steet Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.764658653312 28.221969898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang