Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touch of Class Villas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolsonstraat 28, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons lang verblyf selfsorg akkommodasie opsies by Touch of Class Villas bied soveel meer as 'n plek om jou kop neer te lê en 'n maaltyd voor te berei. Ons het aandag gegee aan elke detail om seker te maak jy voel tuis in luuksheid tydens jou verblyf by ons.

Die individueel-gestileerde selfsorg-villa's is ruim, privaat en veilig, al wat jy hoef te doen is om uit te pak en jou tuis te maak. Die Villa's word op weeksdae gediens, so jy kan enige tyd toesluit en gaan, en tuiskom na 'n skoon en verwelkomende ruimte.

Elke slaapkamer het oorgenoeg kasspasie en sy eie en suite-badkamer. Vir uiterste gerief sal jy net die beste linne en beddegoed hê, en die sagste, donsigste handdoeke. 'n Elegante leefarea, bestaande uit 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitarea, lei na 'n privaat, versorgde tuin. Maak die meeste van ons pragtige weer en geniet 'n braai buite op die weber. Elke tuin het 'n lieflike buite-onthaalarea, perfek vir daardie al fresco-aande.

Alle kombuise het 'n stoofblad, mikrogolf, groot yskas, en wasmasjien, asook 'n ketel en 'n broodrooster. Alle breekware en eetgerei word voorsien. WiFi-toegang en die volledige DStv-reeks kanale is in elke villa beskikbaar. 'n Breëskerm-TV is in elk van die sitareas opgestel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Nicolsonstraat 28, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Touch of Class Villas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicolsonstraat 28, Baileys Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd89212ff29a65ebf476f0d153674f82eaff4608315250225a5cf2a42d4b48988ed80d2c487e32a336465edab179d1f5de953?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 28 Nicolson Street Baileys Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.764677635765 28.222701949737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang