Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touching Touws River Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vivienne B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome, ons het geen probleme ondervind. Alles was perfek. Sien ons binnekort. Was die beste. Alles wat nodig is vir 'n wegbreek is beskikbaar. Vermaaklik vir die hele familie. Baie netjies en veilig. Goed toegerus vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly en die stilte was hemels. Pragtige huisie met al die geriewe wat ons benodig het. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Peaceful. Place was spotless, well situated, awesome view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik en ontspannend. Pragtige skoon en veilige plek. Het alles wat nodig is vir 'n lekker ontspanne wegbreek. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Washila H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absolutely stunning. I enjoyed my stay. Very neat and beautiful. It is good to get away from your busy life and spend time with the kids and bond as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Really enjoyed our stay, it was so peaceful. Great location. There was a problem with the shower and our host sorted it out within the hour. All needs catered for. Would highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mischka T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Best place so far I've been to in that area. Neat, clean, peaceful, very homely, convenient. Lovely place with an awesome view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ania M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker. Beautiful. Uitstekend. Ons sal vir seker weer daar gaan bly. Alles was baie skoon en netjies. Met die mooiste uitsig. Was gerieflik en veilig. Die huise is bitter mooi en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing river view. Great access to Touws River. The unit provided everything needed for a comfortable and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gekuier met die mooiste uitsig. Beste plek om vakansie te hou en die geriewe is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Duin langs die N2, Pirates Creek Waterfront Village, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acab3aa85167c6c12fdd0b885c1fa092983bbec888237f81b0d07a2225bcb8cbb75d80de2c9e86249fd7b3865a72d25da52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 37 5 1 5 Die Duin, off the N2 Pirates Creek Waterfront Village 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995769207705 22.596544261377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang