Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Touraco Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Dennis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Nice and great. It was nice, you will see me again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2018

Ons het lekker gebly en sal dalk weer eendag daar tuisgaan. Ons was 'n week by Touraco, ontbyt was afwisselend en lekker. Die gastehuis was rustig en veilig. Met kinders is dit van waarde om self te kan cater, hier moes ons egter eers vra vir genoeg breekware, aangesien dit toegesluit was. Ons ervaring wat breekware en toerusting aangaan was by ander gastehuise heelwat beter. Die mense van Touraco is egter redelik en mens kan met hulle praat sou mens soos ons leemtes ervaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Irene
Touraco Guesthouse
Beste Lucille, Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Ons is nie ingrig vir selfsorg nie en adverteer dit ook nie as sulks nie, maar help graag uit op aanvraag. Dis jammer julle het nie vroeër laat weet nie. Groete, Touraco Guesthouse

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Puik en onverbeterlik. Puik diens en gasvryheid. Laat mens baie tuis voel en kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Touraco Guesthouse
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ek waardeer dit opreg. Ek hoop om julle weer te kan huisves en dan meer te bederf.

Daleen V
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2017

Netjies en baie stil en privaat. Veilige area.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irene
Touraco Guesthouse
Ons waardeer julle terugvoer en hoop om julle binnekort weer te kan huisves.

Hanna S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2014

Was besonders, verfrissend en anders! 'n Veilige gastehuis vol lewe in 'n wonderlike deel van Pretoria-Oos. Die eienaars is besonderse mense wat jou verblyf 'n interessante belewenis maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lavatastraat 197, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b057a18d13c0ff2264f794fc7a2e80bda110f1a271a48fec7a875ad8a6f7c03753bcac6bf081da48deae1743c7db0c3a423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 197 Lavata Street La Montagne 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.750994975683 28.315329551697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang