Touraco Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lavatastraat 197, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Touraco Guesthouse is in 'n stil en rustige doodloopstraat in 'n woonbuurt in die ooste van Pretoria geleë. 'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Touraco. Ons waarborg 'n uitstaande B&B-ervaring. "Wir sprechen Deutsch."
Die gastehuis het 7 slaapkamers wat oor 'n rustige, goed gevestigde tuin kyk. Die tuin het 'n oorweldige aantal rose en spog met 'n oorvloed inheemse voëls. Die pragtige swembad met 'n waterval belowe 'n welkome afkoeling.
Alle kamers is versier met warm kleure en sorgvuldige afwerkings. Die kamers het die volgende: En suite-badkamers, 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens (ekstra lank), gehalte-linne, donsige handdoeke,
DStv (satelliet) met 'n beperkte aantal kanale, 'n kroegie vol voorraad, 'n koffie- en teeskinkbord, verwarming en dakwaaiers en 'n kluis. Gaste het ook toegang tot die warmwaterswembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lavatastraat 197, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Touraco Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lavatastraat 197, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
-
TGCSA-gradering: