Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tourist Lodge Gansbaai

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 160 resensies vir Tourist Lodge Gansbaai
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeri P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P

Peaceful and relaxing.

Tourist Lodge is a private, cosy, spacious and very clean apartment, with crispy white bedding and towels. We were welcomed by Francois, the host, who was very friendly and accommodating. The apartment is in a great location, next to the Bakhuys bakery and an amazing eatery. I would certainly recommend this lovely little nook. Thank you, Francois!

Nicol C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol C

Baie lekke.

Baie vriendelike ontvangs deur die gasheer. Ons het baie lekker gebly en die verblyf is uitstekend.

Eileen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen B

Sal beslis aanbeveel.

Heerlik, stil en baie netjies.

Deirdre S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre S

Definitely recommend.

My husband and daughter stayed over at the lodge in the family room for one evening, and they were very happy with the service and facilities. Thank you!

Nico C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico C

Lekker ontspan/lekker weer.

Geen probleme. Vriendelike ontvang.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marilize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Aangename blyplek!

Dit is altyd lekker om by Tourist Lodge in Gansbaai te bly. Die plekkie het alles wat jy nodig het en die personeel is baie vriendelik.

Thelma R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma R

Mooi skoon, goed toegerus, veilig.

Ek en my familie het daar gebly tydens 'n familietroue en ons was baie tevrede! Goeie kliëntediens!

James J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Netjiese, gerieflike verblyf.

Goed verwelkom deur die gasvrou. Akkomodasie is netjies, gerieflik, veilig en goed geleë. Prys is ook goed. Ek maak graag weer gebruik van die dienste.

Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie vriendelike eienaars en is baie behulpsaam en besorg oor gaste se gerief.

Eenheid is goed toegerus skoon en netjies. Sal weer hier bly, dankie. Uiters sentraal naby alles tog stil omgewing.

Rudy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy S

Very good value for money.

Everything was as expected, except for the mosquitoes.

Cedric S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric S

Fantasties.

Ek het tuis gevoel. Alles was netjies en ons het alles gehad wat ons benodig het. Ons het veilig gevoel en alles was binne loop afstand. Ek sal beslis weer gebruik maak van die geriewe en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Wanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S

Fantasties.

Eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die plek is skoon en netjies. Baie goed geleë, naby restaurante en winkels. Sal dit enige tyd vir familie en vriende aanbeveel.

Clinton R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton R

Most enjoyable!

Super relaxing. Extremely clean and certainly value for money!

Anna-marié C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié C

Goeie diens, netjies, rustig en stil, veilig.

Die lodge is sentraal in die dorp geleë. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Lekker braaigeriewe. Probleme word onmiddellik aan aandag gegee.

Remi V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Remi V

Baie lekker plekkie selfs vir 'n paar dae.

Baie welkom gevoel en veilige parkering, braaigeriewe. Sal aanbeveel.

Riaan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Peaceful setting.

Really enjoyed our stay and will definitely book the same venue again in future.

Dylan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V

Very nice stay.

Beautiful and well-equipped rooms. The host was very welcoming.

Dominique C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique C

Lekker.

Baie lekker plekkie! Veilig en netjies. Beslis goeie diens!

Leonie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie V

Heerlik gerus en so netjies en ruim. Sal definitief weer daar kom oorbly.

Heerlik gerus en sal definitief weer daar oorbly. Een van die beste oornagplekkies waar ons al gebly het. Sal definitief aanbeveel.

James J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Netjies, gerieflik, rustig.

Netjiese verblyf. Gerieflik geleë. Akkommodasie was netjies en gerieflik vir my en my vrou. Vriendelike ontvangs deur personeel. Veilig. Binne loopafstand van alle nodige goed.

Derek M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

Baie lekker gekuier, die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Ons is afgetree en het in middel van week kom kuier in Gansbaai. Ons het ook van die braaifasiliteite gebruik gemaak. Alles baie netjies en skoon. Die dakwaaier help baie. Sal beslis weer kom kuier by julle gastehuis. Kan beslis aanbeveel dat UPS ingesit word om te verseker dat WiFi deurgaans beskikbaar is, tydens beurtkrag, by die eenhede.

Felicity T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Felicity T

Uiters aangenaam. Puik geleë om Gansbaai te verken.

Skoonmaakdienste het ontbreek. Ons is nie ingelig of dit ingesluit is nie. Mikrogolfoonddeksel en badkamerrakkie sal welkom wees.

Pieter B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Perfekte plek met perfekte ligging.

Ek en my vrou het blyplek gesoek vir 'n troue wat ons op die naweek van die 19de November by Murasie bygewoon het en het deur die webtuiste op Tourist Lodge afgekom. Van die oomblik wat ons daar arriveer het was ons regtig baie beïndruk met Tourist Lodge. Die kamer was baie netjies en ons is baie vriendelik ontvang. Dit is geleë naby alles in Gansbaai en net 11 min se ry na die troue toe. Ek sal Tourist lodge werklik aanbeveel. Puik verblyf vir 'n puikprys!

Maureen B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Baie skoon en gerieflik.

Francois is 'n goeie gasheer. Die plek is goedversorg en netjies. Ons het 2 dae baie lekker gebly!

Hein S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Lekker, stil en privaat.

Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het. Niemand wat jou pla nie. Water loop bietjie lank voor dit warm word, maar dis kleinighede. Plekkie is skoon en mens kom niks kort nie. Goeie restaurante binne loopafstand, asook mall. Sal dit hoogs aanbeveel.

Andre C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Dit is jammer dat die resensie uit 5 tel. Die plek verdien 'n 10.

Ons was vriendelik en professioneel ontvang met inligting oor Gansbaai as 'n toeristebestemming.

Tancredi D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tancredi D

Lovely self-catering, completely furnished in a garden and with safe parking.

The owner takes a lot of care for everything to work fine. Very welcoming staff too. Great stay full of accessories, pots, cutlery. Great room, with privacy in a garden. Great braai, looking forward to come visit again.

Marlene D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Fantasies, en rustig.

Dis altyd 'n plesier om daarna toe te gaan. Mense respekteer mekaar en jy kan rustig verkeer.

Jo-ann G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G

Alles wat 'n mens nodig het.

Word sterk aanbeveel, sal beslis weer daar bly.

Neil B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

Baie lekker gebly! Sentraal geleë en baie gerieflik.

Toiletrolhouer in badkamer en rakkie om toiletware op te plaas, asook hakkies vir vadoeke in die kombuis is nodig, verder perfek!

Rhonda Z - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhonda Z

Was baie lekker en rustig.

Dit was net wat ons wou gehad het.

Johann S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Was baie lekker.

Al klagte wat ek het is dat Dover by al die plekke waar ons gebly het, maak die yskas 'n geraas in die nag, as daar 'n plan gemaak word met dit.

Nadia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M

Heerlike akkommodasie en ligging is perfek.

Dit was 'n lekker wegbreek. Net die weer en loadshedding het bietjie ingemeng, maar niks wat ons nie kon hanteer nie. Ons sal beslis weer teruggaan om meer te gaan verken in hierdie lekker Overberg Area.

Jan F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Ons het dit geniet.

Dankie. Alles was reg.

Neels V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels V

Plek was baie netjies en skoon.

Kommunikasie was al die tyd telefonies, maar goed.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Henry D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henry D

Dit was baie lekker en warmte.

Benodige ander eenhede vir kook en bak.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Aletia L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aletia L

It was okay.

There was a longer staying patron who was very drunk and loud. Very disruptive. The tiny fridge did not work properly causing us to loose some meat we bought. All the other units had braais close by, but ours not. 2 sets of stairs to get to the braai and the wind was pumping. I will definitely do my homework better when we visit Gansbay again.

Erica G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica G

Stil en rustig - het so lekker geslaap - sal enige tyd weer kom!

Was voorheen hier en sal enige tyd enige persoon aanbeveel. Jul diens is fantasties en was ontvang met 'n groot glimlag en opregte hartlikheid. Julle kan maar!

Kobie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie E

Geen probleme ondervind.

Kuier was te kort, sou graag langer wou bly.

Celesté B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté B

Goeie waarde vir geld.

Ons het 'n groot kamer gehad met als wat ons nodig gehad het. Prys is wonderlik vir als wat mens kry.

Chantal B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Baie lekker.

Vriendelike diens, goed toegerus en gebruikersvriendelik.

Elize F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Tourist lodge is fantasties. Netjies en is baie kliëntevriendelik.

By ons aankoms was ons opgradeer na groter kamer omdat ons enigste gaste was in daar die tydperk. Plek is baie netjies, is volle toegerus met alles wat jy sal nodig hê. Bestuurspan is great, is daar binne 2 minute vir enige vrae/probleme. Sal definitief weer Die Tourist Lodge besoek. Definitief waarde vir geld.

Marlene D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Awesome.

Sal definitief weer bespreek. Dit was nou my derde keer en sal dit weer bespreek. Enige tyd. Ek hou van die rustigheid en privaatheid. Fantasties.

Jaco V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Gemaklik en vriendelik!

Top diens, het die ekstra myl gegaan om 'n klein finansiële probleem op te los wat my fout was.

Peter N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N

Excellent value for money and perfect overnight stop.

Great value for money. Unit was clean and provided us with everything we needed and more for our overnight stay.

Shawn R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R

Baie lekker.

Baie rustig met als. Puik.

Andrew L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew L

Great place - very comfortable, spacious and cozy.

The place was what was expected, plus more.

Emile S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S

Baie lekker, als is gerieflik.

Baie lekker gewees en als was in woning wat ons nodig gehad het, dankie.

Anneli P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli P

Baie lekker gebly.

Alles was nodig was, was beskikbaar.

Luan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan V

Baie rustige wegbreek.

Ons het die tydjie weg baie geniet en Tourist Lodge Gansbaai was presies wat ons nodig gehad het.

Thato L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thato L

My stay was very comfortable. The place had everything I needed. I'll definitely be going back there!

The accommodation was very comfortable and clean. Everything I needed to stay comfortable was provided. The parking is also secure and located close to the rooms.

Luan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan V

Verras met die plekkie.

Ons het die kuiertjie baie geniet, dit was heel aangenaam.

Johan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Puik

Baie netjies en goeie diens. Alles is gerieflik en alles werk.

Marthie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Baie gerieflik en netjies en diens was puik.

Bekostigbaar, gerieflik en netjies. Sal weer bespreek.

Marlene D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Rustig, gesellig en ontspanne.

’n Uitstekende wegbreek.

Melani V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani V

Werklik als wat jy nodig het en meer!

Vriendelike diens, 'n gemaklike bed, 'n ruim kamer en 'n heerlike stort plus 'n goed ingerigte kombuisarea met alle nodige braaitoerusting. Wat meer het mens nodig?

Zalia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zalia M

Quiet, safe and clean.

Lovely and safe place. Friendly staff and very accommodating. We had a tranquil weekend away from home.

Hester N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester N

Heerlike see-uitspan.

Lekker sentraal geleë naby winkels en eetplekke. Netjies plekkie, sal beslis weer daar bespreek.

Johan L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Love it, love it, loved it!

Gerieflik, netjies, veilig vir kinders.

Mariana V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Dit was rustig, veilig. Die pad is bietjie aktief omdat dit basies in die dorp geleë is. Vriendelike en behulpsame staf.

A.g.v. Covid19 en die president se nuwe curfew en reëls was ons ingehok om Gansbaai rêrig te beleef, maar anders as dit het ons lekker gekuier.

Willie C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C

Lekker gebly.

Gemaklik en veilig gebly. Sal terugkeer.

Louise V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Perfekte oornagverblyf, skoon en netjies met vriendelike personeel.

Slegs vir oornagverblyf gebruik en die diens en verblyf was perfek.

David T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

Everything we needed for a stopover.

The accommodation was well equipped and very comfortable. The service from the staff was excellent.

Jadia W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadia W

Waarde vir geld - verkieslik vir 'n kort kuier.

Ons het baie goeie diens ontvang, die enigste probleem was die yskas wat nie werk nie maar gelukkig het ons nie lank gebly nie so dit het ons nie juis benadeel nie. Andersins was alles goed!

Arie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arie V

Dit was die perfekte oorslaapeenheid en meer.

Sien sterre.

Tyron B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

Vinnige wegbreek by die see.

Waarde vir geld. Kamer lyk soos op photos.

Rian B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rian B

Rustig en lekker, dankie.

Ons was baie goed en welkom ontvang.

Andre M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Weer het invloed op beweging gehad.

Dit het gereën wat ons ingehok het en ons kon nie doen wat ons beplan het nie.

Mara S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mara S

Basies, maar voldoende.

Basiese verblyf, maar voldoende vir 'n nag of twee. Chantal baie vriendelik. WiFi goed. Jammer daar was geen lessenaar om by te werk binne die eenheid nie.

Dawid S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid S

Goed genoeg vir oorslaap. Die onderhoud op die perseel raak agter.

Die toiletsitplek van hout is besig om te vrot. Die houtvensterame is al besig om te vrot. Van die teëls in die badkamer is gekraak. Die toilet handvatsel is los. Die toilet raas vreeslik terwyl dit vol loop. Die stortkop is geroes en onooglik. Die internetdiens is sporadies. Die DStv-dekodeerder is besig om op te pak en sukkel om aan te skakel of kanale te verander.

Thomas Stephen J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas Stephen J

Heerlik, rustig en vrede.

Baie goed geleë in die dorp asook t.o.v. die naburige strande/hawens, ens.

Yvette H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

Wegbreeknaweek

Baie rustige kuierplekkie. Netjies en skoon. Die kombuis het alles wat jy mag nodig kry. Binne loopafstand van meeste winkels. Heerlik gekuier!

Suretha D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suretha D

Lovely, clean and very comfortable stay! Definitely recommendable!

Please see above feedback.

Melanie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Baie lekker.

Behalwe vir die geraas van ander inwoners was dit baie lekker.

Donovan C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C

Basic but adequate

Everything you'd need for a getaway at an affordable price

Diane S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane S

Excellent accommodation.

Very spacious, well equipped. Veranda was great as it provided privacy. Highly recommend the lodge. Excellent value for money.

David M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M

It was a very nice and quiet place to stay,just what we were looking for.

Was very clean and well equipped with everything we need.

Deon I - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon I

Altyd fantasties en die personeel is baie professioneel. Ek kom altyd terug om te rus.

Dis altyd lekker om by julle te kuier. Waarde vir my geld.

Jaco L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Genoeg vir een aand.

Netjiese eenheid, hulpvaardig.

Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Gerieflik, netjies en alles byderhand wat nodig is. Besondere rustige plek met rustige atmosfeer.

Een nag van rustigheid, veilig en tevredenheid. Sal altyd aanbeveel.

Jacqueline P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline P

Dit was heerlik en rustig gewees.

Sal beslis weer eendag daar oorbly.

Elreze T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elreze T

Naweek wegbreek.

Ons het oorgeslaap vir ons huweliksherdenking en daar was alles in die kamer wat ons nodig gehad het. Chantel se diens was wonderlik.

Priscilla H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Priscilla H

Value for money.

The rooms were clean. It was value for money. The wifi did not cover the family unit that we rented.

Zam.mdzanga M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zam.mdzanga M

Good.

Was safe and conveniently close to shopping mall, caves and to sport fields.

Lizette A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette A

Rustig.

Ons het heerlik ontspan en lekker gerus. Die lodge was rustig ─ bygesê dit was buite seisoen. Baie skoon en netjies. Ek sou voorstel dat daar wasgeriewe ook aangebied word aangesien alles toe is op 'n Sondag. Ook 'n draadborsel om braaier skoon te maak kort. Geen onderdak-parkeerplek vir voertuie nie.

Andre O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Gemaklik.

Rustige atmosfeer en gemaklike gasheer. Ons het dit regtig geniet om net rustig te verkeer.

Farren M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren M

Perfek.

Was waarde vir geld. Sal beslis weer besoek. Alles was net soos ek dit graag wil he. Was baie netjies en privaat. Alles wat ons kon nodig kry was beskikbaar. Well done!

Maureen B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Baie mooi en gerieflik.

Baie oulike plek. Veilige parkering. Ons het baie lekker gebly.

Marlene D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Amazing.

Die plek is regtig bekostigbaar en die moeite werd. Die atmosfeer is fantasies en al die geriewe wat jy kry is 100%. Ons het dit regtig baie geniet. Dankie aan almal wat dit moontlik maak vir die gaste. Julle is amazing.

Robyn H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn H

Lovely people, felt at home.

Very clean, comfortable and hospitable. I was there in the winter - electric blankets in the bed were a total win!

Eldwin G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldwin G

Baie lekker gebly by ons mense!

Dit was baie netjies en skoon! Ons het die wegkom so geniet.

Tourist Lodge Gansbaai se terugvoer

Was lekker om julle as gaste te hê. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Tourist Lodge Gansbaai
Melisa C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa C

Great akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief.

Ons het regtig baie lekker gebly in nr 7. Enigste negatiewe punt wat daar is, is die stortkop wat bietjie los is en 1 kombuislaai was stukkend. Daar is 'n geroeste haak langs die toilet waarop iemand dalk kan seer kry. Kamer was ruim, skoon en baie netjies. Warm kombers op die bed was 'n hoogtepunt! Die netheid van die stort was regtig great! Dame by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is naby 'n hele paar winkels geleë en die see is in die straat af. Great!

Ré S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ré S

Heerlik!

Baie netjiese verblyf, met alles wat jy nodig het om lekker oor te bly in 'n ander dorp.

Mia R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia R

Pleasantly surprised at the room and facilities.

Had a great stay and will keep this lodge in mind when overnighting in Gansbaai again.

Hannelie S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S

Baie gerieflik en goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Die huisvesting was netjies en skoon, alles wat benodig word was beskikbaar.

Tourist Lodge Gansbaai se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Enige tyd welkom om weer by ons te bespreek!

Tourist Lodge Gansbaai
Petrus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Alles wat jy verwag en meer!

Ek en my vrou het hier oornag op die 10de aand van ons Pelgrimstog van Hoop en was aangenaam verras deur wat ons alles by Tourist Lodge ontvang het. Daar word na al die klein dingetjies gekyk. Van genoeg koffie en tee, melk in die yskas, en sagte beddegoed tot selfs 'n strykyster in die kas. Dankie dat julle kyk na die klein dingetjies, dit tel baie punte!

Lorenzo M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo M

Kalmerende omgewing en baie netjies.

Ek het dit baie geniet. Sal beslis weer besoek.

Mariette M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M

Gerieflik en baie netjies.

Vriendelik ontvang en heerlik oornag.

Antionette J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J

Heerlike verblyf met alles wat jy moontlik kan nodig kry.

Wees egter bedag daarop dat die verblyf in 'n redelike besige straat geleë is. Parkering is egter baie veilig agter hekke. Een voordeel van die besige straat is dat jy baie naby is aan verskeie winkels. Sal definitief weer hier bly!

Charmaine V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Netjiese goed toegeruste verblyf. Alles wat jy benodig met skoon linne en warm komberse. Baie goeie tariewe.

Goed geleë vir plekke soos Stanford en Hermanus waar daar meer restaurante en winkels is. Gansbaai baie rustige plekkie met sy eie atmosfeer. Baie vriendelike en behulpsame inwoners.

Tourist Lodge Gansbaai se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het. Julle is enige tyd welkom om weer by ons te bespreek.

Tourist Lodge Gansbaai
Jonet H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonet H

Friendly service from the staff.

Maybe make a note on the booking to phone them as the intercom is very soft and they do not have a reception.

Anton M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Baie lekker.

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Feisal J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Feisal J

Poor location.

Not very clean. Not 100% secure. Stayed in number 1.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Swak ligging.

Nie baie skoon nie. Nie 100% veilig nie. Het in nommer 1 gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pauline C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline C

Dit is lekker sentraal geleë en privaat.

Ons het werklik 'n fantastiese tyd gehad. Die plek was perfek. Alles wat jy aan kon dink was daar. Dit was so 'n lekker gevoel om soos destyds met deure oop te sit sodat die koel luggie regdeur jou plekkie trek en dis veilig daar. Daar is ook 'n gerieflike dakwaaier. Louw se gasvryheid en vriendelikheid was baie waardeer. Jy hoef nêrens heen te ry met Spar-sentrum om die draai, 'n lekker plekkie vir ontbyt skuins oorkant en Seeview Hotel net 2 blokke weg. Ons sal definitief weer daar wees. My man het per ongeluk 'n swart mes met tandjies ingepak. Ons sal dit afgooi sodra ons rondom die 24ste vir familie daar kom kuier. Vra hewig omverskoning.

Andrew M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Excellent Stay.

What a wonderful stay. Beds were comfortable, linen was clean, kitchen adequate and the service was great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf.

Wat 'n wonderlike tydjie. Beddens was gemaklik, linne was skoon, kombuis voldoende en die diens was goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Beauren S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beauren S

Baie lekker.

Baie mooi plek, dit was my huis van die huis af. Die braaigeriewe wat verskaf word is lekker.

Audrey J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey J

Dit is die een plek waar ek werklik tuis voel.

Die diens en gasvryheid is uitstekend. Ek sien elke keer uit om by Gansbaai Town Lodge tuis te gaan. Perfekte plek om te ontspan. Alles is binne loop afstand. Alles is netjies en die personeel is ten alle eie tot jou beskikking.

Louise K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Gemaklik en privaat.

Die Gansbaai Town Lodge was so goed uitgerus, dat ek super verbaas was. Baie sentraal geleë en gerieflik naby aan restaurante ens. Wat vir ons besonder aangenaam was, is die privaat sitplekkie buite.

Deslin C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deslin C

Fantastic stay.

The lodgings was perfect, very happy to have had the opportunity to stay there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Die verblyf was perfek, baie gelukkig om 'n geleenthede te gehad het om daar te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dennis M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Great for business travel.

Good value for money - well equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties vir 'n sakereis.

Goeie waarde vir geld en goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Salomé T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé T

Dit was regtig baie goed geleë en verblyf was puik.

Eenhede is netjies en skoon. Sal vir seker weer gaan.

Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Great for business travel.

Convenient, clean and well equipped. Good value for money.

Alida M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Lekke bly, begroting-vriendelike verblyf.

Vriendelike en baie effektiewe personeel, skoon, netjiese en veilige verblyf. Bietjie onderhoud aan "kitchenette" se laaie nodig. Baie lekker gebly, dankie!

Mari-lee V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-lee V

Heerlike verblyf gehad in 'n wonderlike omgewing.

Ek kies met elke trip na Gansbaai om by Gansbaai Town Lodge te oornag. Wonderlike selfsorgeenhede met vriendelike diens en uiterse netheid. Ek sal regtig die verblyf aanbeveel.

Annalie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalie S

Lekker en rustig.

Vir die prys wat ons betaal het was dit uitstekend. Baie skoon en netjies. Hulle kan net een of ander tyd 'n plan maak met die banke wat daar staan en die mikrogolf wat aan die binnekant geroes is. Die bed, beddegoed, gordyne en die badkamergedeelte was vir my hotelstandaard, maar die res soos die banke, mikrogolf en die los matjies se kwaliteit het nie daarby gepas nie.

Ilse B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B

Lekker, dankie.

Dankie vir julle gasvryheid en flink diens.

Yvette E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yvette E

Lekker verblyf vir 'n reisiger.

Daar is slegs 'n klein asblik in die eenheid. Toe die sakkie vol was het ons nie geweet wat om met hom te maak nie, want die 1 buite asblik was vol vuil baba doeke. Ook net 'n halwe rol toilet papier is verskaf en ons het in die nag uit toilet papier gehardloop. Die yskassie was gehawend en het 'n reuk gehad. Ek kon die reuk nie eers uitkry met vanilla essence nie.

Marianne B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Netjies en alles wat jy nodig het!

Baie beïndruk met prys en dit wat ons gekry het. Het vroeër ingeboek en ontvangs was hartlik en vriendelik en kamer gereed al was ons vroeg. So pragtig ingerig - alles wat jy kan dink om nodig te kry, was daar. Wens ons kon langer bly en sal beslis weer kom en beslis ook aanbeveel. Netjies en skoon ook!

Annetjie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie V

Ontvangs was gasvry en baie aangenaam.

Geen klagtes nie. Baie netjies. Sal beslis weer besoek en aanbeveel aan vriende.

Christel V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Was baie aangenaam en ons het heerlik geslaap.

Kamers was skoon en netjies. Die kombuisie is volledig toegerus. Beddens het heerlike elektriese komberse op, en ons het regtig baie lekker geslaap. Die aand was ons krag af, die bestuurder het dit vinnig uitgesorteer, alhoewel die water die volgende oggend lou was. Daar was fout met die element van die geyser. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Jeanne K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne K

Ongetwyfeld waarde vir geld.

Heerlik gebly. Privaat, veilige en kwaliteitverblyf. Goeie matrasse. Baie goeie waarde vir geld. Sal ongetwyfeld weer daarvan gebruik maak.

Christo V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Netjiese en ruim oopplan-eenhede teen billike pryse.

Ons het baie lekker gekuier. Die eenhede is gerieflik, goed toegerus en sentraal geleë en die personeel baie vriendelik. Ons kan dit beslis aanbeveel em sal dit graag weer wil besoek.

Angie J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie J

Tops!

Gansbaai Town Lodge is waarde vir jou geld, wonderlike diens en definitief 'n plekkie waar ek weer sal bly.

Tourist Lodge Gansbaai se terugvoer

Baie dankie!

Tourist Lodge Gansbaai
Carien S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Absoluut fantasties, ons was mal daaroor!

Ek sal enige tyd weer hier gaan bly! Dit was fantasties en ons was so gemaklik! Baie dankie vir die great diens!

Arthur B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B

Skoon en netjies.

Was in eenheid nommer 6. Baie goed toegerus en netjies. Rustige atmosfeer. Die dubbelbed was hemels met goeie gehalte lakens en matras. Die verwarmer het handig te pas gekom, want die aand het koud geword.

Annamarie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie M

Gerieflik.

Sien sterre.

Lorraine M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine M

Baie lekker rustig.

Verblyf netjies skoon en sentraal. Rustige omgewing en sal definitief weer deur LekkeSlaap boek. Altyd tevrede.

Mone J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mone J

Wonderlike akkommodasie by Gansbaai Town Lodge.

Die kamer was mooi netjies en skoon en die beddens is baie gemaklik. Die kliëntediens was baie goed en die dame was baie vriendelik. Die lodge is sentraal en lekker naby aan winkels en restaurante. Dit was presies wat ons gesoek het vir ons een aand in Gansbaai om te hokduik saam met die witdoodshaai. Sal die lodge definitief aanbeveel. Kamers het alles wat 'n mens sal nodig hê. Sal definitief weer daar inboek as in die area is. Dankie!

Stefan J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan J

Baie netjies en die kamers het oor as genoeg spasie.

Sal definitief weer daar bly as ons weer in die area is.

Andre R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Gansbaai Town Lodge word sterk aanbeveel.

Louis M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Lekke, lekke, lekkeslaap!

Baie lekker geleë, veilig, skoon en netjies. Gasvrye eienaar.

Mariska P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P

Rustig!

My kamer was goed toegerus en dit was heerlik om my eie stoepie te hê. Loopafstand van winkels en die hawe af. Baie lekker gebly.

Andries H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H

Lekker sentraal en groot. Baie goed en volledig toegerus.

Baie lekker plek. Ek wens ons kon langer bly!

Charl T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl T

Die kamer het alles wat jy nodig het en die ligging is naby alles.

Die lodge se diens was uitstekend. Alles was skoon en netjies. Sal weer teruggaan.

Robin W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin W

Sentraal en netjies met besonderse goeie kliëntediens.

Sien gerus die sterre.

Johann N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann N

Uitstekende diens met hiper-gasvrye eienaar, sowel netjiese geriewe en billike tarief.

Ek het die eienaar uiters gasvry asook behulpsaam ondervind. Die kwaliteit van die geriewe en die netheid was volgens my oordeel onoortreflik. Die verblyfkoste is billik, waarde vir geld! Ek kan Gansbaai Town Lodge van harte aanbeveel.

Teresia P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresia P

Baie skoon en netjies, dankie!

Mooi, netjies en vriendelike professionele personeel, baie dankie!

Christelle B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

Dit was wonderlik rustig en die mense is baie vriendelik.

Gansbaai is 'n wonderlike klein rustige dorpie. Daar is nie veel te sien of doen nie maar as jy rustigheid soek en 'n wegbreek van stadslewe is dit 'n baie lekker plek.

Charnique B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnique B

Gansbaai Town Lodge is absoluut wonderlik.

Groot selfsorg-eenhede. Baie goeie waarde vir geld.

Hubre S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubre S

Baie gerieflike kamer met 'n oopplan-yskas en -kombuisie.

Ontvangs was hartlik, kamer baie skoon en netjies met televisie. Veiligheid is baie goed.

Erazana S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erazana S

Uitstekend.

Diens was uitstekend. Sal julle definitief aanbeveel.

Asheeqah S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asheeqah S

My little piece of solitude.

The lodge had everything that I needed and wanted. I felt safe, especially since I travelled alone and I didn't have to worry aboit my car as it was secure in the lodges parking. I will definitely be back.

Mias V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mias V

Netjies en stil, sentraal geleë.

Netjies en stil, sentraal geleë.

Leslie C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leslie C

Die verblyf was aangenaam vanaf die gulde ontvangs tot met die netheid en lieflike voorkoms van die plek.

Ek sal enige tyd enigiemand aanbeveel om van julle dienste gebruik te maak. Van hier af gaan ek nêrens sonder om jul goedkeuring op 'n plek te kry nie. Baie dankie vir jul hoogs waardeerde dienste, LekkeSlaap.

Andre R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Vriendelike diens en veilig.

Baie behulpsaam en vriendelik. Matras is gedaan.

Simone G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Simone G

Goeie diens en waarde vir geld.

Gansbaai Town Lodge het goeie, vriendelike diens aangebied. Die kamers was goed gemeubileer, skoon en gemaklik. Ek sal die Gansbaai Town Lodge vir enige iemand aanbeveel wat op soek is na gemaklike en sentrale selfsorgverblyf in Gansbaai.

Lizhette G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizhette G

Geriewe is volgens die prys.

Ons het 'n plek nodig gehad om aan te trek vir familie-troue en dit was geskik daarvoor. Die kamers is ruim en gerieflik. Daar is 'n heerlike stoep om nie die oggend jou koffietjie te drink.

Chris D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Oopplan verblyf op grondvlak, baie netjies en sentraal geleë. Baie lekker gebly!

Gansbaai Town Lodge is 'n baie netjiese plek, baie goed geleë, vriendelike en baie behulpsame personeel. Ons het baie lekker hier gebly, beslis te kort gewees en gaan definitief weer.

Lindi L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Fantasties verby! 'n Aangename omgewing!

Tannie M is 'n fantastiese gasvrou ... Ons is tegemoetgekom met baie. Sal beslis weer kuier!

Janine B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Comfortable!

Welcomed. Room neat and tidy. Would recommend Gansbaai Town Lodge to anyone looking for comfortable and reasonably priced accommodation.

Belinda D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda D

Plek het 100% voldoen aan ons vereistes. Bestuur vriendelik en ontvanklik.

Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Maryna V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Verblyf het alle verwagtinge oortref!

Verblyf was heerlik en goeie waarde vir geld. Dit het my verwagtinge oortref. Ek sal Gansbaai Town Lodge beslis vir ander aanbeveel en ek het ook al reeds!

Patience V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patience V

Dit was 'n rustige, dog verkwikkende naweek.

Sentraal geleë, binne loopafstand van winkels, restaurante en die see. 'n Rustige wegbreek-oase. DStv sou die verblyf perfek afgerond het, veral die sportkanale.

Andries G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries G

Lekker!

Sentraal en maklik om te vind.

Gladstone H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladstone H

Thanks Gansbaai Town Lodge, we had a grat stay.

Loved staying here, the owner was kind and sweet to help with anything we wanted. It's clean, safe and provides parking in a quiet area, not far from the harbor. It is definitely worth the price. Thanks a lot.

Deon B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Gerieflik - net jammer vir die lou-warm stort water, wat nie warmer wou word nie!

1. Soos bo genoem, het ons die oggend van ons vertrek slegs lou-warm water gehad wat nie warm wou word nie. 2. 'n verwarmer sou ook die verblyf meer aangenaam gemaak het, noudat die winter in aanvangs is. Verder, was dit gerieflik.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 20, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce5fade5dd4270f9332a38801af284506e3a3af024143c0e4580f687a6139141f48e6e455c422db34b320509f62cc011f573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 20 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585680968438 19.350194084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang