Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tourist Lodge Gansbaai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jeri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful and relaxing. Tourist Lodge is a private, cosy, spacious and very clean apartment, with crispy white bedding and towels. We were welcomed by Francois, the host, who was very friendly and accommodating. The apartment is in a great location, next to the Bakhuys bakery and an amazing eatery. I would certainly recommend this lovely little nook. Thank you, Francois!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekke. Baie vriendelike ontvangs deur die gasheer. Ons het baie lekker gebly en die verblyf is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal beslis aanbeveel. Heerlik, stil en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Definitely recommend. My husband and daughter stayed over at the lodge in the family room for one evening, and they were very happy with the service and facilities. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Lekker ontspan/lekker weer. Geen probleme. Vriendelike ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Marilize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Aangename blyplek! Dit is altyd lekker om by Tourist Lodge in Gansbaai te bly. Die plekkie het alles wat jy nodig het en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Mooi skoon, goed toegerus, veilig. Ek en my familie het daar gebly tydens 'n familietroue en ons was baie tevrede! Goeie kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjiese, gerieflike verblyf. Goed verwelkom deur die gasvrou. Akkomodasie is netjies, gerieflik, veilig en goed geleë. Prys is ook goed. Ek maak graag weer gebruik van die dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 160

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 20, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce5fade5dd4270f9332a38801af284506e3a3af024143c0e4580f687a6139141f48e6e455c422db34b320509f62cc011f573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 20 Dirkie Uys Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585680968438 19.350194084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang