Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toverberg Guest Houses

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 309 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Venessa D
1 nag
5.0
Jan 2025

Perfek soos altyd. Dit is my 3de keer wat ek hier oorbly. Gerieflik, skoon, stil en als wat mens nodig het. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n lekker oorslaap plekkie soek in die middel van die Kaap en Jhb. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u altyd welkome besoek!

Mike B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie netjies en gemaklik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Dankie vir u besoek en vriendelike kommentaar!

Isabella E
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Pragtige eenheid met veilige parkering. Pragtige eenheid met veilige parkering in 'n toesluit motorhuis. Stil en rustig. Ideaal vir ons wat met 2 klein hondjies reis, die 'courtyard' agter is omhein en hulle kon nie rondloop nie. Loopafstand van restaurant of jy kan kos bestel wat afgelewer word (daar is spyskaarte van die verskillende restaurante in die eenheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u besoek en vriendelike woorde.

Louis M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

What a lovely place. We will stay there again on our next trip. What a lovely place. Thanks to our host for your kindness. We will tell our friends and family to visit you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie! Baie bly dat u die verblyf geniet het.

Gertjie (mev) G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Goed geleë, en baie skoon. Ons het. Het net 'n kombuis opwas gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theunis Rudolf S
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, mooi en veilig. Baie naby aan restaurant en die gasheer was baie vriendelik. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u besoek en bly dat u dit geniet het!

George S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Pragtige area. Gemaklike beddens en goeie linne. Stapafstand van die restaurante. Vriendelike ontvangs wat alles mooi verduidelik het. Die vertrekke is lekker ruim. Sal beslis weer hier slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Dankie vir u besoek en vriendelike kommentaar!

Glynis H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Nice stayover to explore the area. Comfortable stay in an old townhouse that had everything we could require.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your visit, and thank you for your kindness.

Caren O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangename ervaring, wens ek kon langer as 1 aand bly. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u besoek en bly dat u dit geniet het!

Allan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. It was a quick overnight stay. Dawid was on hand to show us to our cottage and explained everything in detail. My wife left her tablet behind and Dawid arranged immediately to courier it without prior payment. Dawid and Jurie are wonderful humans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your visit, and thank you for your kindness and welcome again. It was a pleasure helping guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 309

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charl Cilliers-straat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c912bee369758559c23373677e043419595e6600ea972bb7bcbd557abf9797c04d3b246b7be0916cd71b50735b08fc99700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 309 5 1 5 4 Charl Cilliers Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.72289937794 25.095215775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang