Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toverberg Guest Houses

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 298 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Caren O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie aangename ervaring, wens ek kon langer as 1 aand bly. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u besoek en bly dat u dit geniet het!

Allan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastic. It was a quick overnight stay. Dawid was on hand to show us to our cottage and explained everything in detail. My wife left her tablet behind and Dawid arranged immediately to courier it without prior payment. Dawid and Jurie are wonderful humans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your visit, and thank you for your kindness and welcome again. It was a pleasure helping guests.

Jacobus Engenatius L
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie mooi huis vir oornag verblyf. Dankie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Dankie vir u besoek en deel van u ervaring!

Allan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Short and sweet. Our stay was as expected. We were passing through, so we were happy with the accommodation, which was perfect for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your visit. Glad for your safe journey!

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Maklik, netjies, en baie goeie kliëntediens. Wat 'n pragtige verblyf. Ideaal vir as mens 'n oornagstop wil maak. Heerlik geëet by die Plattelander restaurant, wat sommer stapafstand van Toverberg af is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Dankie vir u besoek. Bly u het dit geniet!

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gesellig. Die eienaar was baie gasvry en vriendelik. Die woonstel is baie goed versorg. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u besoek en u vriendelike woorde!

Massimo O
1 nag
5.0
Sep 2024

Great overnight stay. Great, very large room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your kindness and welcome again.

Dalien V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Puik, gerieflik, netjies, veilig, vriendelike gasheer. Hierdie huisie is die mooiste historiese plekkie, gerieflik, uiters netjies, veilig en ideaal vir my klein hondjie. Ons gasheer is 'n vriendelike en uiters bedagsame man. Ek sal vir seker weer daar oorbly. Die huis is op 'n baie gerieflike plek naby 2 puik restaurante en dis heerlik stil en donker in die nag. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Baie dankie vir u besoek en u vriendelike woorde!

Morne S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Relaxing, nice and clean accommodation. Host was friendly, and the room was neat, tidy and spacious. The area is nice, and it was quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your visit and sharing your experience!

Gigi Margery Anna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent, welcoming, warm, comfortable, quaint, memorable. It was absolutely lovely. The little attentions to detail really count for me. We were comfortable and warm. It is a very quaint establishment. The owner was very helpful and even helped us with freezing space for close to 100kg of venison meat. An excellent restaurant "Die Platterlander" was conveniently just across the road. We had a very memorable stay. Thank you for all your help. Your agents are wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
Toverberg Guest Houses
Thank you for your visit and sizzling words! Enjoy the braai!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 298

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charl Cilliers-straat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c912bee369758559c23373677e043419595e6600ea972bb7bcbd557abf9797c04d3b246b7be0916cd71b50735b08fc99700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 298 5 1 5 4 Charl Cilliers Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.72289937794 25.095215775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang