Tower of Pizza
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tower of Pizza is op 'n graanplaas naby besienswaardighede in die Amfiteatervallei in die Noordelike Drakensberge. Dit bied gerieflike B&B-verblyf saam met egte plattelandse gasvryheid.
Verblyf is beskikbaar in kunssinnig-versierde, losstaande B&B-kothuise - 4 grasdakrondawels en 2 kothuise. Elke huisie het 'n en suite-badkamer en het slaapplek vir 3 tot 4 gaste. Die huisies word daagliks skoongemaak en beskik oor badhanddoeke en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt word ingesluit.
Tower of Pizza het sy naam te danke aan 'n ongebruikte graansilo wat in 'n pizzeria omskep is deur bloot 'n pizza-oond in te sit. Dit het later 'n gewilde kuierplek vir plaaslike inwoners en toeriste geword. Behalwe vir dié berugte pizzas wat gebaseer is op 'n hoogs geheime familieresep, word daar ook ander Italiaanse disse voorgesit.
Tower of Pizza is slegs 10 km vanaf die Royal Nasionale Park wat in die uKhahlamba Drakensberg Wêrelderfenis-Gebied geleë is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilonka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tower of Pizza het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wanhoop-plaas, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal