Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Towerkop Boutique Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 43, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Towerkop Boutique Backpackers bied gehalteverblyf in Ladismith, 'n dorpie in die Klein-Karoo-streek van die Wes-Kaap. Geleë te midde van pragtige heuwels, valleie en wingerde, kan gaste 'n ware plattelandse wegbreek ervaar.

Dié kamers het elk slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenhede is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel vir gaste se gerief. Parkeerplek op die perseel en gratis WiFi-toegang is beskikbaar, en gaste kan smul aan heerlike etes en ontbyt by die koffiewinkel wat op die perseel geleë is.

Die area bied baie doendinge, insluitend voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes, kanovaart, kloofswem, abseil, kunsgalerye, kaasproe en die Warmwaterberg Spa.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Towerkop Boutique Backpackers
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Queenstraat 43, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Towerkop Boutique Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queenstraat 43, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d8bc0b9f3ad15fcea57fbc22c1362e349dbb31bb1ac2be5378886828ab68d9d4a59aa3c30dd7a0aa805f4b97cc76a175140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 43 Queen Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.4970534 21.2665939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang