Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Towers Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Lettie Z
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Uitstekende waarde vir geld, baie skoon en netjies. My twee tieners moes deelneem by Germiston Atletiek Stadion. Die Towers Lodge is baie naby, so 10 km se ry deur die woonbuurte, verkeer was nie 'n probleem nie. Woonbuurt om die lodge is netjies en goeie area. Ongelukkig was die selfsorg eenheid reeds geneem, so ons het in die gewone kamers gebly, ons kon egter buite in die tuintjie sit en eet. Kamers is regtig baie mooi, veilige parkering. Kragopwekker het darem gewerk toe dit beurtkrag was. Ek stel egter voor julle kry mooi netjiese uniforms vir die twee manne wat by die ontvangs gewerk het, dit stel mens dadelik gerus as die ontvangspersoneel professioneel lyk, so toe ons daar aankom het ek eers vir Solomon gevra of ek die kamers kon sien voor ek inboek, want ek was bietjie skrikkerig, maar hy was baie vriendelik en het my kamer gewys, toe was ek gerusgestel dat dit wel soos op die website lyk. Baie goeie waarde vir geld, sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amore
Towers Lodge
Lettie, baie dankie vir die mooi boodskap aan ons. Ons waardeur die terugvoering. Ons gaan dadelik werk maak van die uniforms. Hoop julle kom kuier gou weer. Lekker dag

Riekert G
1 nag
4.8
Aug 2023

Lekke! Het werk in area gedoen en moes oorslaap. Plek het baie kamers so as jy skielik moet blyplek soek sal hul plek hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Dit het perfek voldoen aan ons behoeftes. Die diens was professioneel en aanneemlik. Parkering veilig en kamer skoon. Die warm stort was ook hoog geag deur alle kamergenote. Baie dankie Towers Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli M
1 nag
5.0
Jul 2022

Lekker plek om oor te slaap, veral as dit 'n groep van 28 mense is. Hulle het vir ons 'n baie lekker ontbyt gebied en dit was vreeslik lekker om met die mense in Afrikaans te kommunikeer. Daar was veilige parkeerplek en genoeg plek vir altwee ons sleepwaens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amore
Towers Lodge
Marli, Baie dankie vir die goeie woord, dit was 'n eer om julle hier te he. Kom kuier gou weer. Groete Amore

Leon B
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

Ons span het geen probleme ondervind nie. 'n Welverdiende ruskans na ons ver gereis het en by die Germiston Stadion deelgeneem het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amore
Towers Lodge
Thanks for the great review.

Christi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Baie netjies en veilig. Ons was vriendelik ontvang en die kamer was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia W
1 nag
4.6
Sep 2019

Waarde vir geld. Ons het as groep gegaan en was aangenaam verras met die waarde vir geld wat ons by Towers Lodge gekry het. Sal enige iemand aanbeveel om van hul puik fasiliteit gebruik te maak. Dankie, julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amore
Towers Lodge
Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit opreg.

Charlene W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2019

Gemaklik en skoon. Ons het heerlik gebly by Towers Lodge. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal Towers Lodge vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Baie skoon en netjies. Met aankoms was verkeerde kamer ingerig, maar binne 'n paar minute was regte kamer toegeken. Beddens was gerieflik en baie skoon. Ontbyt kan bietjie opgeskerp word deur opleiding, bv. was nie gevra hoe eiers gebak moet word nie. Sekuriteit was ook baie goed, veilig gevoel om bakkie met gereedskap onder toesig van sekuriteit te los vir die nagte. Sal beslis weer met volgende sakebesoek, Towers Lodge gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma C
1 nag
3.6
Jul 2018

Skoon, stil en aangenaam. Vir ouers met klein kindertjies is die trappe 'n nagmerrie. Ook so vir ouer mense. Die bank bo by die trappe is ook onvanpas. Dit neem geweldig baie spasie en 'n mens is regtig onvas met die klein trappies en balansering. Maar wat netheid, ligging, geldwaarde ens. aanbetref, werklik positief.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R915
R915 R824
per nag, vir 2 mense
Vanaf R915
R915 R824
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Avenue 125, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3dc5568cb90ada6bb33a15e664c03dbbb4a5dff4af7ab9741a12bb79447b63cf85315afb27b1dc5cd82add51daba2a11bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R824 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 125 Kingfisher Avenue Elspark 1428 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.2628 28.2331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang