Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Towers Lodge

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Avenue 125, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • Vanaf R915 R778 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Towers Lodge is 'n B&B geleë in Elspark, in 'n spoggerige woonbuurt langs die N17-snelweg. Ons is naby aan restaurante, inkopiesentrums, die casino en 'n gholfbaan. Tower Lodge is ook sentraal geleë met betrekking tot verskeie snelweë en 15 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Ellis Park Stadion en Soccer City af.

Ons bied 24 uur-sekuriteit, asook 'n pendeldiens na en van O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die lodge het WiFi en DStv in elk van die 22 luukse kamers. Elke kamer kan 2 tot 3 of 4 gaste huisves met 1 wat rolstoelvriendelik is. Elke kamer het sy eie ingang en badkamer. Die mooi tuin het 'n koi-visdam en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Devon W
Gesin met klein kinders
5.0
Very good. Very good, passed all my expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lettie Z
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende waarde vir geld, baie skoon en netjies. My twee tieners moes deelneem by Germiston Atletiek Stadion. Die Towers Lodge is baie naby, so 10 ...
Sien meer
Apr 2023
Riekert G
4.8
Lekke! Het werk in area gedoen en moes oorslaap. Plek het baie kamers so as jy skielik moet blyplek soek sal hul plek hê.
Aug 2023
Nicolene K
Saam met lewensmaat
4.6
Uitstekend. Dit was baie lekker en rustig en ongelooflik netjies.
Des 2024
Irma V
Gesin met tieners
4.6
Dit het perfek voldoen aan ons behoeftes. Die diens was professioneel en aanneemlik. Parkering veilig en kamer skoon. Die warm stort was ook hoog geag...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kingfisher Avenue 125, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • Gaste dink Towers Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R915
R 915 R 778
per nag, vir 2 mense
Vanaf R915
R 915 R 778
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Avenue 125, Elspark, Germiston, 1428, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3dc5568cb90ada6bb33a15e664c03dbbb4a5dff4af7ab9741a12bb79447b63cf85315afb27b1dc5cd82add51daba2a11bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R778 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 125 Kingfisher Avenue Elspark 1428 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.2628 28.2331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang