Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town and Country Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Erna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie dankie vir die gasvryheid. Lekker geslaap en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Julle sien ons vir seker weer. Eienaar is ontsettend gasvry. Het die heerlikste ontbyt geëet. Was vir seker baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Was uitstekend. Jaco en sy personeel is baie professioneel, behulpsaam en vriendelik. Sal vir seker hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Heerlik gewees. Baie vriendelike mense, heerlike kos. Pragtige tuin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Peaceful. Thank you for a wonderful night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Very relaxing. It's a beautiful place, a garden and the sounds of the birds give you a warm feeling! Very relaxing and the people are friendly and accommodating!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Pragtige goed bestuurde gastehuis met pragtige tuin. Eienaar-bestuurde gastehuis met pragtige dekor, uitstekend aangevul deur 'n lushof-tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

Gerieflik. Baie vriendelike ontvangs, pragtige, skoon, gerieflik ingerigte akkommodasie, lekkerste ontbyt! Sal verseker weer van Town and Country Guest House se dienste gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfried B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfect stay. We only spent one night in Middelburg and found the best place in town. Tastefully furnished room, excellent location, wonderful grounds and a great breakfast. Best of all, a very helpful and perfect host. Thanks for having us, we would love to come back and stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Huislike atmosfeer. 'n Mens soek ver om so 'n vriendelike, skoon en veilige Gastehuis te kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80032e7870da9f9a395e7457d7f6e3c3247a11788946357419d7861c2b008adf087f86f1c5075c85c136b1955bfce70aa018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 38A Kogel Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781743502403 29.474581512898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang