Town and Country Guest House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town and Country Guest House bied gerieflike verblyf in die hartjie van Middelburg. Dit is sentraal geleë, en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 4 ruim gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 3 kamers met 'n stoep waar gaste die uitsigte kan bewonder en die vierde kamer het 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Daar is 'n lieflike leefarea buite waar ontbyt en aandete voorgesit word indien die weer dit toelaat. Gaste kan ook hul maaltye in die Fransestyl-eetkamer met 'n groot ingeboude kaggel geniet.
Middelburg bied 'n groot verskeidenheid opwindende aktiwiteite en unieke kulturele ervarings. Geniet 'n wildrit in een van die nabye wildreservate of gaan stap op een van die skilderagtige roetes in die area. Gholf-entoesiaste kan ook 'n rondte by die fantastiese baan in Middelburg geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Town and Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mineralia Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang