Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town and Country

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jaden K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely incredible. The owners went out of their way to make it an amazing stay. Nothing was too much to ask. Will definitely be back soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker, stil en rustig. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imtiyaaz B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

5 stars for family with little ones. We had a wonderful stay. Our little one got to chase the sheep and chickens around the area for hours. Thank you for being a wonderful and kind host. Thank you for the real free-range eggs; they were delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Absolutely fabulous! Town and Country is the perfect place for a breakaway. The setting is perfect - peaceful, beautiful and quiet. The cottage is sparkling clean and offers everything you need (and more). The hosts are very friendly and accommodating. We will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie P
1 nag
5.0
Sep 2019

'n Plaasgevoel in die dorp. Die verblyf was uitstekend en die kothuis in 'n goeie toestand. Daar was 'n rustige atmosfeer en die gashere was vriendelik. Sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanita A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

All the comforts of a home. This is a jewel by far. Safe and perfect surroundings. Friendly hosts and a beautiful place for both adults and children. Will most definitely be back, in summer though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Dalk die beste plek waar ons nog gebly het. Perfekte plek vir 'n wegbreeknaweek. Privaat op 'n klein plasie in die dorp. Skape, hoenders, skilpaaie en een massiewe vark genoem 'Piglet'. Mooi braaiplek en baie geskik vir buitelewe. Vriendelike eienares, Debbie, het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serena R
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Voel tuis in jou eie huis met alle geriewe en vriendelike en behulpsame gasvrou. Debbie en Anton is werklik so behulpsaam en laat jou voel soos 'n eregas. Gemaklike en groot vertrekke met 'n lieflike bad en al die kanale op DStv. Pragtige uitsig op stoep van diere in agterplaas. Voortreflik voorwaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon S
Kort verblyf
5.0
Jul 2018

Fantasties. 'n Moet stop as jy deur Caledon ry. Wonderlike vriendelikheid en fantastiese fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Fantasmagoria. Baie rustige plek. Gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deborah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 173
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 173
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newrowstraat 3, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6rG1bVdtYmz7yr5JkEgzNqqqNoVGhIUwlAax7OqMKemmc6p2Gz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 173 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 3 Newrow Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.2356965 19.4240829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang