Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town Lodge Bellville

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Town Lodge Bellville
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Shana V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana V

Lovely stay for our weekend trip to Cape Town!

It was lovely! We got to stay in the new rooms which were beautiful!

Marie H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Puik.

Baie lekker gebly, skoon.

Jaco S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie aangenaam.

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Oor die algemaan 'n baie goeie ervaring.

Juan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juan D

Dit was 'n goeie oornagplek.

Die kamers is netjies en die resturant ook. Etes was goed voorberei so wel as die ontbyt.

Gerhard R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard R

Die kamer bied ongelukkig net 'n slaapgerief met 'n televisie. Ons kuier het saamgeval met 'n volbespreekte hotel wat taamlik luidrugtig was.

Dit sal onredelik wees om die hotel negatief te beoordeel gegewe ons kort verblyf.

Mafu N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mafu N

Noise from guests at night, walls too thin.

I could her everything from my neighbours. No one to help with bags. They couldn't handle large group at breakfast, shows unpreparedness. I won't stay with them again. I didn't get value for money at all.

Melanie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie V

Aangename blyplek.

Heerlike blyplek, net onaangenaam dat ontbyt nie ingesluit is by die prys nie, al noem die webtuiste dat dit wel is.

Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 212 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Willie van Schoor Laan en Mispel-weg, Bellville, 7536, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb637760a893fb5ebabecc1dc9d6d0377f7c3443424b60ab5f74e55c250c9dc3420d696afeeeb48d9bcd01e3b52e8764152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Corner Willie van Schoor Avenue and Mispel Road Bellville 7536 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.8838392 18.634013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang