Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town Lodge Roodepoort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Town Lodge Roodepoort
Netheid
5.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sheri M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheri M

Town Lodge was perfek vir ons behoeftes.

Alles was skoon en netjies. Die ligging was perfek! Ons het baie goeie diens ontvang van die personeel.

Braam V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Braam V

Baie swak diens.

Baie stadig by aankoms om in die kamer in te kom, 2 kamerkaartsleutels het nie gewerk nie, wifi toegang nie verduidelik nie. Sit 40 min by restaurant sonder om bedien te word, toe gaan soek ek maar kos elders.

Dawie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Baie goed!

Waarde vir geld, dankie.

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 212 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-boulevard 1, Constantia Kloof, Roodepoort, 1715, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc849f07e0617e904cc26922919189ba67bdafef5324590d4825e1ab4d9c00d5da1768134224a495656774797461009f8b9b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 1 Constantia Boulevard Constantia Kloof 1715 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.152607 27.9243929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang