Town Lodge Roodepoort
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 212 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-boulevard 1, Constantia Kloof, Roodepoort, 1715, Gauteng
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town Lodge Roodepoort is naby die N1 geleë wat maklike toegang tot die hoofweë en alle geriewe vir beide ontspannings- en sakereisigers beteken.
Dié hotel het 160 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Daar is ook skakelkamers wat ideaal is vir gesinne. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis in. Gratis WiFi word voorsien. Sekere kamers is ingerig vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het 'n 24 uur-ontvangs en -inklokdiens en 'n vol Engelse of kontinentale ontbyt word daagliks bedien. Daar is ook 'n skemerkelkiekroeg, 'n 24 uur-snoepmasjien met happies en koeldranke, 'n wasgoeddiens en droogskoonmakery, en 'n swembad op die perseel.
Die hotel is naby die Clearwater Mall en die Ticketpro Dome en dit is naby die Silverstar Casino, die O.R. Tambo- en Lanseria Lughawe, gholfklubs en die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Constantia-boulevard 1, Constantia Kloof, Roodepoort, 1715, Gauteng
- Gaste dink Town Lodge Roodepoort het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 212 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Constantia-boulevard 1, Constantia Kloof, Roodepoort, 1715, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang