Town Lodge Umhlanga
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Dané T - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Baie dankie.
Lizelle
Thandiwe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Same as above.
Wayne V - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable. Safe. Just the staff needs more training on Customer Care.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Dear Wayne
Thank you for your feedback.
Your feedback has already been replied to on another platform.
Kind Regards
Lizelle
Abraham W - Jul 2023
Algehele gradering
Teen ongeveer R1950 per nag, sonder ontbyt, is dit beslis baie duur. Daar is nie drinkwater in die kamer beskikbaar nie, en dit was nie aan ons verduidelik nie.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Liewe Abraham
Dankie vir die terugvoer oor jou verblyf by Town Lodge Umhlanga.
Ek is nie seker waarna jy verwys met die R 1950 bedrag nie. Dit is nie die R 1350 wat jy wel betaal het per aand nie. Laat weet asseblief, sodat ons dit vir jou kan uitsorteer.
Dankie vir jou terugvoer oor die water. Soos ek in my kommunikasie op die City Lodge platform gesê het, ons het bottels beskikbaar by ontvangs. Dit moes beter verduidelik gewees het. Dit is iets wat ek uitgesorteer het, danksy jou terugvoer.
Die ontbyt is 'n vol Engelse ontbyt met n wye verskeidenheid opsies om van te kies. Dit word daagliks vars voor berei en jy is welkom om te eet soveel jy voor kans sien. Ons ontbyt is definitief goedkoper as meeste hotel ontbyte in Umhlanga.
Ek is jammer om te hoor dat jy nie teen volle gelukkig was nie. Mag ek miskien voorstel dat die Road Lodge Umhlanga 'n goeie opsie kan wees, as u soek na n goedkoper opsie.
Lekker dag en dankie weer vir jou terugvoer.
Groete
Lizelle
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Lerato M - Des 2022
Algehele gradering
Lovely hotel and well located within in Umhlanga.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Thank you. Lizelle
Elmari M - Des 2022
Algehele gradering
Baie veilig en netjies. Behulpsame personeel.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Much appreciated. Lizelle
Hansie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, skoon.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Dankie Hansie. Lizelle
Dedryck V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel. Baie naby aan alles.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Wonderlik, dankie. Lizelle
Andrea P - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker, sentraal en netjies met goeie personeel.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Baie dankie. Lizelle
Vincent T - Des 2020
Algehele gradering
Very modern and secure. The "safety access card" was a delight. Very organised and managed.
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Thank you. Lizelle
Ansie V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Town Lodge Umhlanga se terugvoer
Dankie. Lizelle
- Kapasiteit: 308 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoek van Umhlanga Ridge-boulevard en Meridian-rylaan, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang