Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town Lodge Umhlanga

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Dané T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Skoon en netjies. Naby aan die lughawe. Heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Baie dankie. Lizelle

Thandiwe M
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Same as above. We had a good stay at Town Lodge. The only complaint I have is the card system that they use for the lifts and the exit gates. We had to insert the card several times before it could accept the card. Even at the gate, we experienced the same problem, which was extremely frustrating. The card machines need to be fixed or upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2023

Comfortable. Safe. Just the staff needs more training on Customer Care. When questioned on the vending machine not taking our money, the receptionist shouted that the machine is working. The very helpful security came to assist only to discover that the machine was faulty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Dear Wayne Thank you for your feedback. Your feedback has already been replied to on another platform. Kind Regards Lizelle

Abraham W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Jul 2023

Teen ongeveer R1950 per nag, sonder ontbyt, is dit beslis baie duur. Daar is nie drinkwater in die kamer beskikbaar nie, en dit was nie aan ons verduidelik nie. Met navraag het ons uitgevind dat jy water moet kom haal by ontvangs vanuit 'n "dispenser", maar geen bottels of bekers vir die doel word voorsien nie. Ontbyt teen R190 per persoon is ook buitensporig hoog. Daar is beslis beter en meer bekostigbare opsies in Umhlanga beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Liewe Abraham Dankie vir die terugvoer oor jou verblyf by Town Lodge Umhlanga. Ek is nie seker waarna jy verwys met die R 1950 bedrag nie. Dit is nie die R 1350 wat jy wel betaal het per aand nie. Laat weet asseblief, sodat ons dit vir jou kan uitsorteer. Dankie vir jou terugvoer oor die water. Soos ek in my kommunikasie op die City Lodge platform gesê het, ons het bottels beskikbaar by ontvangs. Dit moes beter verduidelik gewees het. Dit is iets wat ek uitgesorteer het, danksy jou terugvoer. Die ontbyt is 'n vol Engelse ontbyt met n wye verskeidenheid opsies om van te kies. Dit word daagliks vars voor berei en jy is welkom om te eet soveel jy voor kans sien. Ons ontbyt is definitief goedkoper as meeste hotel ontbyte in Umhlanga. Ek is jammer om te hoor dat jy nie teen volle gelukkig was nie. Mag ek miskien voorstel dat die Road Lodge Umhlanga 'n goeie opsie kan wees, as u soek na n goedkoper opsie. Lekker dag en dankie weer vir jou terugvoer. Groete Lizelle

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Hi Zelda Dankie vir jou terugvoer. Mag ek voorstel dat jy eerder vra vir n kamer aan die swembad se kant in die toekoms. Ek dink dit sal julle beter pas. Die linne is splinter nuut en kan moontlik wees hoekom dit hard voorgekom het. Ons het ander kussings op aanvraag, as jy iets anders verkies. Groete Lizelle

Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lovely hotel and well located within in Umhlanga. The breakfast price is very expensive for R175. Especially if you are staying for about 5 days. I'd suggest they reduce it or give long staying guests a discounted rate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Thank you. Lizelle

Elmari M
1 nag
5.0
Des 2022

Baie veilig en netjies. Behulpsame personeel. Sal aanbeveel vir ander toeriste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Much appreciated. Lizelle

Hansie S
1 nag
5.0
Okt 2022

Netjies, gerieflik, skoon. Blyplek is alles wat verwag word - skoon linne en handdoeke, gemaklike bed en stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Dankie Hansie. Lizelle

Dedryck V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie vriendelike personeel. Baie naby aan alles. Kamers was uitstekend, ontbyt was so lekker, met die aangenaamste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Wonderlik, dankie. Lizelle

Andrea P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Lekker, sentraal en netjies met goeie personeel. Netjiese kamers, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team Town Lodge Umhlanga
Town Lodge Umhlanga
Baie dankie. Lizelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 308 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Umhlanga Ridge-boulevard en Meridian-rylaan, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad7a2137be099cbbffe3adf7f0a195711c5a6a37e9f33a915ad3cfde20a2739058baddcef41e3be0d3220d6715b5c2add49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Corner of Umhlanga Ridge Boulevard and Meridian Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -29.7172514 31.0662748

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang