Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town Lodge Waterfall, Midrand

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Avril A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

The Town Lodge met all our requirements. Our stay was great, pleasant and tranquil when we returned after a busy day and just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Midrand
Town Lodge Waterfall, Midrand
Dear Avril, thank you for the kind review and words. We appreciate the support and look forward to welcoming you back to us again soon. Kind regards, Eugene

Fransli S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Relaxing. Had the best experience, friendly staff. Would recommend to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team Town Lodge Midrand
Town Lodge Waterfall, Midrand
Dear Fransli, thank you for the great review and wonderful comments. It is appreciated and will be shared with the rest of the team. We look forward to welcoming you back to the hotel and hopefully soon. Kind regards, Eugene.

Lizelle V
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Dit was 'n lekker vinnige kuier vir werk. Definitief lekker gebly, dalk net miskien kyk om etes in te sluit by die oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mart D
1 nag
4.6
Aug 2024

Gerieflik, veilig en perfek geleë vir die doel waarvoor ons 4 ure vêr gery het. Ek en my dogter het lekker gebly. Die koffie stasie in die kamer kon net bietjie beter toegerus gewees het. Andersins het ons als gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Aangenaam. Baie lekker! Maar jy moet bereid wees om 'n uur te wag. Personeel (in die restaurant) is nie goed opgelei nie. Ons het koffie met Khaloa bestel en die kelner het nie 'n idee wat dit is nie. Uiteindelik bring hy dit in 'n gewone koffiebeker sonder die room op.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joanie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Oornag vir besigheid in Midrand. Netjies en veilige plekkie in die stad om heerlik te oornag! Ek sal net voorstel dat julle water voorsien vir die aand, want die water in die krane kan nie gedrink word nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riette R
1 nag
4.2
Aug 2024

Value for money! Had a lovely stay! 24-hour reception was on point for our need to check in early and check out early. Room was clean and comfortable for our stay. Loved the menu options! Food was delicious!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andile F
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jun 2024

Perfect. There is not much I can say, but the stay was okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Lekker bly met 'n paar te kort komendinge, ingehou tevrede. Ons het lekker gebly, voel prys is bietjie hoog vir net slaap. Ontbyt goedkoper buite. Handoeke en beddegoed kan dalk gereeld geruil word, veral as kamer lank leegstaan. Hande was vol stof en het na stof geruik. Kinders wat speel en skreeu in die gang en aan die deur ruk om 11 uur die aand was ook nie aangenaam nie. TV kanale kan opgegradeer word, min waarvan ons regtig gehou het. Die ekstra boksie vir badkamer verwelkoming waarin vroue hul persoonlike goedjies kan weggooi (sakkie) is 'n groot pluspunt. Eerstekeer wat ek so iets kry. Sal weer daar gaan bly indien nodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Town Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 155
R1 155 R924
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 155
R1 155 R924
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 236 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Montrose-weg, Langs Bekkerstraat, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbd9584b4118ee5e74536f631973d8a17d118ec64a5ffb0d2bed6a1211ce2c9cfadb9433f79ca15746635e5beec9143919ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 155 nouVanaf R924 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Montrose Road off Bekker Road, Waterfall Park 1686 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.008397443639 28.11833019161

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang