Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Town View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amanda S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Verrassend en aangenaam.

Baie aangename en netjies toegeruste eenheid. Goeie ligging en veilig. Naby winkelsentrum met restaurante, ens. Ruim eenheid.

Marlene F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Netjies en skoon plekke, gasheer behulpsaam en vriendelik.

Baie lekker gebly, gasheer was daar om ons te ontmoet en deur die plek te vat.

Elmarie W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Lekker.

Netjiese, skoon woonstel. Goed geleë. Gerieflik, veilig en stil.

Petra P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra P

Ideaal gewees vir wat ons nodig gehad het!

Alles is in orde, skoon, netjies en gerieflik. Al wat kort is 'n broodplank en 'n ordentlike rasper!

Marelize V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V

Gemaklik en modern.

Waarde vir geld asook baie netjies. Baie gemaklik. Kombuis is ruim en modern. Beddens en linne is van goeie kwaliteit. Alles wat jy benodig, selfs wasmasjien en droër. Kommunikasie is baie goed. Sal vir seker Town View aanbeveel.

Colin M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin M

Ongelooflike diens

Die eienaar en sy gesin het werklik uit hulle pad gegaan om ons te help toe daar 'n probleem met die bespreking was. Sulke diens gaan jy selde kry. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Wynand V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V

Aangename gasheer en verblyf.

Gasheer was baie hulpvaardig en het gehelp waar hulle kon om ons verblyf meer gerieflik en aangenaam te maak.

Hettie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Gerieflike verblyf net 'n entjie vanaf die snelweg.

Gerieflike verblyf gewees vir ons op pad na Durban. Alles wat nodig was en lekker geslaap.

Elsa T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa T

Baie lekker gebly.

Ek sal beslis weer hier bly as ek Pietermaritzburg sou besoek.

Bhavish R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhavish R

Comfortable.

Nice place with all facilities required. Will definitely visit again.

Rene N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

It felt like home away from home, that was the first words from our athletes.

Mr Bart went the extra mile arranging extra parking space. We really enjoyed our stay and hope to use Town View again next year if we have our national athletics.

Brenda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P

Ontspannend in 'n skoon, rustige area.

Ongelooflik lekker! Skoon en netjies.

Eleanora S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanora S

Ons het verblyf nodig gehad vir die Midmar.

Dit is goed geleë plek. Ons het die Midmar gaan swem en ons het verblyf nodig gehad. Die plek is baie mooi skoon en netjies. Dit was baie lekker om daar oor te slaap.

Ps E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ps E

Goed geleë in 'n stil, rustige buurt in 'n veilige kompleks.

Sien sterre.

Herman B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Good value for money, clean comfortable and convenient for a business trip.

Friendly, attentive host. Clean and comfortable unit. Safe and secure.

Danelle P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle P

Goeie diens, netjiese ruim moderne plek en uitstekend toegerus vir 'n lang vakansie.

Glenda was baie akkommoderend. Haar plek is netjies, modern en puik toegerus, tot 'n wasmasjien. Genoeg goeie gehalte linne. Lugversorger was n bonus. Uitstekende waarde vir geld.

Jenny P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Comfortable and was just what we needed.

It was great for what we needed.

Rianda P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda P

Netjies en alles wat benodig was.

Bart was 'n wonderlike gasheer, tot ons sleepwa by sy huis laat staan tydens ons verblyf.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B

Good value for money.

Very comfortable, with all the appliances you need available.

Ro-alga N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ro-alga N

Lovely apartment, clean and neat. Had a lovely stay.

Glenda and Bart were terrific.

Johan H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Uitstekende oorslaapgeriewe.

Town View is baie ruim en netjies en gerieflik geplaas vir alles waarby ons wou uitkom in Pietermaritzburg.

Marco C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Presies soos die foto's

Baie skoon en netjies sal weer daar tuisgaan.

Ken L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ken L

Overnight stay with all the necessary facilities.

The hosts were very friendly, helpful and informative.

Lesley V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley V

Nice!

Wonderful stay, lovely apartment, all the conveniences at your fingertips. Hostess Glenda was most welcoming with easy-to-contact arrangements. Could sit on the small patio and listen to the night sounds. However, the alarms of businesses going off in the middle of the night did interfere with our peaceful sleep on a nightly basis.

Ilse G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G

Convenient location.

Our friends and I will use again when there is a running race event in Pietermaritzburg.

John V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Gerieflik en veilig, sal vir seker weer daar bly.

Die woonstelle is ruim en netjies met veilige parkering.

Zandile N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile N

Nice relaxing place.

I had a good time.I can re-visit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nice, ontspanne plek.

Ek het dit baie geniet en sal weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dgc P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dgc P

Aangenaam.

Aan al die vereistes voldoen.

Philisiswe M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philisiswe M

Beautiful and safe place to travel with family.

Very spacious and clean house that suited my family perfectly. We will definitely come back to Town View.

Johann S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Skoon, rustig en moderne woonstel eenheid.

Lekker uitgerus na die Amashova.

Francois V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Ideale selfsorg-eenheid! Waarde vir geld, netjies en skoon!

Aangename ervaring! Burt het my baie beïndruk. Ons vlug was vertraag met 3 ure en ons het gevolglik 10:30 n.m. die aand eers in Pietermaritzburg aangekom. Burt was nog steeds vriendelik en behulpsaam. Ek het regtig geen negatiewe kritiek nie! Die plek is ruim, modern en goed toegerus.

Annette K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Baie tevrede met die plek.

Baie tevrede met die verblyf. Eenheid is baie mooi en goed toegerus.

Sandra B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra B

Okay for a student, used to the city.

While the flat was neat and clean, it certainly could do with a bit of care. The 'sharp knives' are not sharp, only 1 drying-up cloth, and the complex security lights shined through the double-bedroom curtains, making the room bright.

Adela V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela V

Classy.

Veilig, netjies, privaat, 4 ster.

Christel K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel K

Gemaklik.

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf.

Crystal K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal K

Veilige, volledig toegeruste eenheid.

Groot, goed toegeruste eenheid met wasmasjien en tuimeldroër. Lekker vir ‘n gesin van 4. Onderhoud en skoonheid van badkamer en kombuis kan doen met bietjie aandag. Ongelukkig is persoonlike aandag en diens nie die prioriteit nie.

Braam C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam C

Skoon en baie goed geleë.

Die eenheid is baie netjies en goed gemeubileer.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA25lLCpvCMrArBQJHMEj8HJo09ox3GnACZoC59p09hTsmWm0fI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.599003390558 30.364834898148
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang