Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town View

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verrassend en aangenaam. Baie aangename en netjies toegeruste eenheid. Goeie ligging en veilig. Naby winkelsentrum met restaurante, ens. Ruim eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Netjies en skoon plekke, gasheer behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly, gasheer was daar om ons te ontmoet en deur die plek te vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker. Netjiese, skoon woonstel. Goed geleë. Gerieflik, veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ideaal gewees vir wat ons nodig gehad het! Alles is in orde, skoon, netjies en gerieflik. Al wat kort is 'n broodplank en 'n ordentlike rasper!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Gemaklik en modern. Waarde vir geld asook baie netjies. Baie gemaklik. Kombuis is ruim en modern. Beddens en linne is van goeie kwaliteit. Alles wat jy benodig, selfs wasmasjien en droër. Kommunikasie is baie goed. Sal vir seker Town View aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ongelooflike diens Die eienaar en sy gesin het werklik uit hulle pad gegaan om ons te help toe daar 'n probleem met die bespreking was. Sulke diens gaan jy selde kry. Ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangename gasheer en verblyf. Gasheer was baie hulpvaardig en het gehelp waar hulle kon om ons verblyf meer gerieflik en aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Gerieflike verblyf net 'n entjie vanaf die snelweg. Gerieflike verblyf gewees vir ons op pad na Durban. Alles wat nodig was en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker gebly. Ek sal beslis weer hier bly as ek Pietermaritzburg sou besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bhavish R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Comfortable. Nice place with all facilities required. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAA25lLCpvCMrArBQJHMEj8HJo09ox3GnACZoC59p09hTsmWm0fI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.599003390558 30.364834898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang