Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tradewinds Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Sal Tradewinds Lodge beslis aanbeveel en ons gaan beslis weer bespreek. Heerlik gebly. Die personeel was baie vriendelik. Die verblyf was baie mooi, skoon en netjies en ons see-uitsig was ongelooflik! Die ontbyt was fantasties gewees. Pragtig voorberei en was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe' M
1 nag
5.0
Apr 2024

Gasvryheid was ongelooflik. Baie lekker, dankie. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pamela
Tradewinds Lodge
Good morning Abe, Thank you for the great review. Hope to see you all again soon. Have a great week ahead. Kindest regards, Pamela

Cindy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfect. We loved every minute of it there. The workers are so friendly and easy to assist you whenever and however. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Pragtige skoon gastehuis. Baie mooi uitsig oor die see. Tradewinds Lodge is 'n pragtige skoon lodge. Micheal en Pamela is 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Die personeel is baie vriendelik. Ontbyt is van hoogstaande gehalte. Baie goeie waarde vir geld en perfek geleë. See uitsig vanaf die dek is pragtig. Swembad is 'n lekker lafenis laatmiddag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitstekende en vriendelike diens en pragtige see-uitsig. Pragtige skoon kamers en word daagliks skoongemaak. Ontbyt in die oggend is iets om na uit te sien. Die personeel is bekwaam en baie vriendelik. Die see-uitsig die beste ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaneldi W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2018

Mooiste uitsig van die see en dolfyne. Was 'n lieflike manier om die jaar af te sluit. Kamer was elke dag mooi skoongemaak, baie moeite ingesit in die ontbyt. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

Awesome. Ligging en uitsig awesome! Bestuur en personeel vriendelik en behulpsaam. Sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2018

We enjoyed our stay. The room was comfortable and clean, the staff were friendly, and the view of the sea and beach is great. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Nov 2018

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Pamela
Tradewinds Lodge
Thank you very much for your kind words, Janet. Kindest Regards and have a happy weekend. Pamela

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2017

Tweede keer by Tradewinds en sal weer gaan. Baie netjies en aanbeveelbaar, uitstekende see-uitsig, fantastiese ontbyt. Al wat kortkom is yskassie in kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 322, Kingsway, Amanzimtoti, 4162, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1MjZiMmJmLTBlZTEtNDhmMi1hZTQ2LWExODE0OTMwOTE0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 322 Andrew Zondo Road Kingsway 4162 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -30.064074820405 30.879530371828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang